+18
Selfsorg in Santosbaai

De Bakke Terrace 50

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Lilian F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Meeste van plekkie was regtig netjies en mooiste uitsig vanuit hoofslaapkamer. Baie mooi see uitsig vanuit hoofslaapkamer, ek dink die badkamer kort aandag, behoorlike stort en nie net haarstort nie. Gordyntjie in badkamer kan ook vervang word met glasdeur. Die garage was ook 'n groot probleem, bitter klein en voertuie pas net halfpad in. Ons Toyota Quantum het ongelukkig glad nie gepas nie, en ons moes in die straat parkeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Francois Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

George road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA772fe3c7318265cb4ac9d86df0dc892fe867c0b3b98c694c1f900498527596f4a6b7b73233f6569ac1e5d382ddc77e780724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 George road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173970178317 22.12919511279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang