Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Boerderij

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Trompstraat 8, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 949 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Boerderij bied als wat jy sal verwag van 'n luukse strandwegbreek. Dit is net 100 m van die strand af en bied aan gaste onmiddellike toegang tot al die beste dele van die Strand.

Dié huis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n toonbank met stoele en 'n leefarea met 'n TV. Gaste sal mal wees oor die kaggel in die winter en die eetarea het sitplek vir 6 gaste. Die tweede sitarea het 'n studeerarea of speelarea waar kinders hulself kan besig hou terwyl ouers ontspan.

Die onderdakstoep funksioneer as 'n braaikamer en het 'n groot, ingeboude braai en 'n etenstafel.

Slaapplek

’n Bespreking by De Boerderij sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir De Boerderij
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 644

Jaar gelys 12

Ligging

  • Van Trompstraat 8, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Boerderij het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 949
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 949
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Trompstraat 8, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c31f70789c97c2152785cfbbde12c793b3d1266eb318e20d2749d6e0615431729deabd45102841a851a03dadc3fe8521fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 949 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Van Tromp Street Strand, Cape Town 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1033386 18.8176214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem