De Branders 50
23 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 50, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
De Branders 50 is 'n selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel wat oor die Hartenbos-strand uitkyk. Dit is net 'n kort entjie se ry vir 'n lekker daguitstappie na George of Knysna of 'n lekker middagete by die hawe.
Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n oopplan-leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus en ingerig met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea lei na die balkon met braaigeriewe.
Die kompleks het parkeerplek op die perseel, 24-uur sekuriteit en toegang tot 'n waskamer. Die kompleks het 'n pragtige swembad. Daar is ook braaigeriewe by die swembadarea.
Slaapplek
’n Bespreking by De Branders 50 sluit in:
Opsomming van Resensie
4.5 uit 5van 23 resensies vir De Branders 50
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ligging
- De Branders 50, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink De Branders 50 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 50, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom