LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Branders 50 | LekkeSlaap
+18

De Branders 50

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir De Branders 50
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Hannetjie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D
Gesin met tieners

Asemrowend mooi met see-uitsig en sentraal geleë. Loopafstand van winkels.

Ek was baie tevrede met als, geen probleme of ontevredenheid oor enigiets nie. Dankie Julize, jy het my op hoogte gehou met als. Almal was in die wolke, daar is als wat mens wil hê.

De Branders 50's terugvoer

Dankie, kom gerus weer!

De Branders 50
Suzette C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties om te gaan slaap en op te staan met die breek van die branders!

Die eenheid is baie volledig toegerus. Baie netjies en skoon. Baie gemaklike bank en stoele, asook die beddens. Die enigste klagte is die kokkerotte wat veral in die leefarea is! Dit sal baie beslis aandag moet kry!

De Branders 50's terugvoer

Dankie vir die resensie, ons het onmiddelik aandag gegee aan kokkerotte, dis uitgesorteer!

De Branders 50
 - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gesin met klein kinders

Baie nice plekkie!

Ons het baie lekker gebly. Woonstel was skoon en netjies.

Carin C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en aangenaam met wonderlike uitsig en ligging sal weer daar gaan bly.

Dit is wonderlike verblyf en sal weer daarvan gebruik maak. Dit is netjies en die ligging en uitsig is wonderlik. Baie dankie vir die verblyf daar.

De Branders 50's terugvoer

Thank you.

Please come again.

De Branders 50
Sulet B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulet B
Gesin met klein kinders

Pragtige skoon woonstel op die see.

Heerlike verblyf op die seefront. Woonstel was skoon en het alles wat nodig is. Ons sal graag weer daar gaan kuier.

Theuns B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Gesin met tieners

Netjiese verblyf ideaal. geleë met pragtige uitsig oor die oseaan.

Daar was bietjie verwarring met die sleutels vir die wooneenheid maar na 'n paar oproepe en besoeke aan die optelpunt is dit uitgesorteer. Die wooneenheid was netjies met aankoms en beskik oor alles wat mens nodig mag hê tydens jou verblyf. Daar was egter nie 'n inventaris van toerusting wat nagegaan kon word om enige items wat moontlik vermis kon wees aan te dui nie. Benewens dit was die verblyf wonderlik. Die wooneenhied se ligging, onderdak parkering, wasmasjien geriewe en in besonder uitsig oor die see sal ons beslis laat terugkeer.

René K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker gekuier en gebly, sal dit beslis aanbeveel.

Willem A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Willem A

Verblyf was ongelooflik lekker, maar geriewe was teleurstellend.

Die verblyf was ongelooflik lekker met die pragtige see-uitsig. Genoeg slaapplek soos op advertensie. Die kombuis is nie ten volle toegerus met genoeg messe en vurke vir 6 mense nie. Daar was ook nie genoeg borde of glase nie. Die wasbak was baie vuil en moes ons eers dit behoorlik skoonmaak. Stortvloere was baie vuil en moes ons eers die vloere behoorlik skrop. Die lakens op die hoofslaapkamer se bed het vuil kolle op gehad. Die braaier was glad nie skoongemaak nie en die tafel en stoep self was baie vuil gewees, moes ook eers skoonmaak. Grondvloer se vloere was ook vuil. Ek sal nie De Branders 50 aanbeveel vir die hoeveelheid geld wat per nag gevra word nie.

Anton F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf, pragtige omgewing en dorpie!

Woonstel goed ingerig en geleë. Het egter ietwat meer van verhuringsagent verwag t.o.v. reëls, toeganklikheid ens. Persoonlike kontak sou beter wees instede net sms-opdragte/-boodskappe. Sal ook aanbeveel dat eenheid baie goed skoongemaak word, asook berook word veral t.o.v. kokkerotte.

Vonkie M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vonkie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was aangenaam en verfrissend.

Ons het lekker gebly en die tydjie geniet.

Lee-ann V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann V
Gesin met klein kinders

Lieflike see-uitsig en naby alles.

Ons het baie lekker gebly. Sentraal geleë en alles wat nodig is, is daar. Die kontrolelys is net baie onvolledig.

Siziwe N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siziwe N
Saam met vriende

Affordable appartment with an amazing sea view.

The apartment was neat but can do with a bit of a revamp.

Louisa N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa N

10 uit 10.

Wonderlikste vakansie ooit, om te kan gaan slaap met die gedruis van branders. Netjies, skoon met als wat nodig is. Baie dankie, sal graag weer wil kom kuier.

Harry D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker see tuiste.

Ons het baie lekker gekuier en plek was netjies en skoon. Alles was beskikbaar wat jy sou benodig vir 'n lang verblyf. Sal beslis weer gaan.

De Branders 50's terugvoer

Dankie!
Julle enige tyd welkom!

De Branders 50
Wynand B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en veilig.

Die kompleks is teen die strand, veilige omdat toegang tot die kompleks beheer word. Stapafstand vanaf 'n winkelkompleks.

De Branders 50's terugvoer

Dankie, kom kuier enige tyd weer!

De Branders 50
René B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
René B
Gesin met klein kinders

Lekker, alles wat jy nodig het!

Ons het baie lekker gebly en kan dit beslis aanbeveel. Alles wat jy nodig het is daar. Ons voel net vir die prys per nag, het ons netjieser/duursame eetgerei, kombuistoerusting en beddegoed verwag, maar verstaan ook dat aangesien die plek gedurig aan verskillende persone verhuur word, die goed maar breek/voete kry en weer vervang moet word.

De Branders 50's terugvoer

Dankie! Kom gerus weer!

De Branders 50
Liezel V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Gesin met klein kinders

Unbeatable view!

The beds and couches were not very comfortable, but it was fantastic to wake up every morning "on" the beach!

De Branders 50's terugvoer

Dankie vir die resensie, ons sal aandag daaraan gee.

De Branders 50
Lee-anne D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lee-anne D
Gesin met klein kinders

Slegste ondervinding.

Ons is mal oor Hartenbos maar is baie teleurgesteld oor die eenheid. Die boonste hoofslaapkamer se ruit en deur is stukkend. Die gaste-toilet se sitplek is stukkend, die skuifdeur het so geraas met al die wind wat deurkom. Dan die ergste die beddens in albei kamer is aaklig! Mens kan nie op dit slaap nie die vere steel deur en maak mens seer. Ons moes komberse gaan koop en opsit net om bietjie te kan slaap alhoewel dit steeds nie gerieflik was nie. Die kussings is moeg, een plat kussing op elke bed, en ek praat van stokoud. Ons gaan graag na De Branders elke jaar, maar nog nooit so belewenis gehad nie. Weet nie of die agent of die eienaar is wat nie die plek in stand hou nie maar dit was baie teleurstellend. My ma met haar rugoperasie moes op so moeë bed probeer slaap dat sy nie kon loop die volgende dag. Sal die eenheid nooit weer geruik nie.

Jenny B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Net een probleem was dat daar kokkerotte onder die yskas en vrieskas was wat in die nag op die kombuiskaste gehardloop het.

De Branders 50's terugvoer

Jammer daaroor, dit kan soms gebeur. Ons het reeds aandag daaraan gegee.

De Branders 50
Jacques V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Die ligging en uitsig maak dit die moeite werd.

Verblyf was gemaklik en skoon. Daar was herstel- en bouwerk aan die gang maar dit het glad nie gepla nie. Alle reëlings was ook professioneel gedoen en ons het nooit nodig gehad om met enigiets te sukkel nie. Sal verseker oorweeg om weer daar te bly en ook om De Branders aan te beveel by ander.

De Branders 50's terugvoer

Dankie! Ons sien julle graag weer!

De Branders 50
Rhoecus J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhoecus J
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier, goeie ligging, sal definitief weer teruggaan!

Baie lekker gekuier. Ons sal beslis weer terug gaan en kan dit vir seker aanbeveel.

De Branders 50's terugvoer

Ek waardeer jul resensie. Kom gerus weer!

De Branders 50
Lizette D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan terwyl kinders sorgeloos kon speel!

Baie netjiese plekkie met die mooiste uitsig oor die see en Mosselbaai!

De Branders 50's terugvoer

Dankie!
Julle is altyd weer welkom!

De Branders 50
Charmaine C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Gesin met klein kinders

Die uitsig spreek vanself!

Netjies en goed ingerig!

De Branders 50's terugvoer

Hi Charmaine,
Thanx for the good review!
You are more than welcome any time.

De Branders 50
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 50, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0Y2UzOWQ1LThkZDQtNGU5Mi1iZjI1LTFlNWQ0M2YwMGVlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 De Branders 50 Paardekraal Avenue 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.123555 22.119933
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!