Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders 57

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 34 resensies vir De Branders 57
Netheid
3.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Retha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Ligging fantasties, netjies, modern.

Baie lekker gebly en sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartenbos is our favorite place to stay. Central, safe, beautiful.

Loved De Branders. Safe, clean, beautiful views and walks, don't even have to get into the car for anything. Maybe just add an extra chargeable light because of load shedding. Not always easy to take all the needed things with you if you fly down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Thank you for the review Michele.

We have added rechargeable bulbs for the bedlamps in the rooms upstairs and there is one rechargeable lamp for downstairs, but will definitely look at adding another to use especially when going to the bathroom.

De Branders 57
Attie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Attie L
Saam met vriende

Luukse akkomodasie reg op die strand!

Baie netjiese eenheid reg op die strand. Binne loopafstand van alles. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tiaan B
Gesin met klein kinders

Beste ligging.

De Branders is soos altyd baie lekker om in te bly, naby aan alles en mens loop na alles en is reg op die strand. De Branders 57 was ongelukkig nie ordentlik skoongemaak nie. Veral die kombuis en badkamers was aaklig vuil. Die wi-fi het ook nie gewerk nie aangesien die vesel afgebreek was by die router. Hulle kan dalk belê in 'n nuwe wasbak in die kombuis en skottelgoedwasmasjien vir die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Baie dankie Tiaan vir die terugvoering. Ons sal aandag gee aan die skoonmaak. Ons beplan om kombuis die jaar oor te doen, so sal dan die wasbak ook vervang en kyk na 'n skottelgoedwasser ook. Ongelukkig kon die persoon vir Wi-Fi eers die Maandag uitkom en is reggemaak, so jammer vir die ongerief daar. Hoop om julle weer te sien. Groete, Sonja

De Branders 57
Elize V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig op sentrale plek.

Binneversiering kort aandag. Bekleedsel van meubels in sitkamer is nie skoon nie. Messegoed in laaie was nie skoon nie. Kragproppe se skakelaar het bly uitskop. Opwasbak in kombuis kan vervang word.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem V
Besigheidsreis

Ons het in 58 gebly vir dieselfde prys 'n paar maande terug en die verskil in kwalitieit is baie groot.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oros V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oros V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome gewees.

Net die beddegoed wat nie skoon was nie, jy kon nog die sweet op die kussings en duvet ruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Dankie vir terugvoer Nico. Ek sal dit opneem met persoon wat skoonmaak en beddegoed vir my hanteer.
Groete,
Sonja

De Branders 57
Rone S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rone S
Gesin met klein kinders

Diens van LekkeSlaap was uitstekend soos altyd, die huis was egter nie lekker nie.

Die huis is glad nie child-friendly met die trappe nie. Die plek is baie kleiner en beknop, die foto's het definitief groter gelyk. Ons het baie koud geslaap en daar was nie eers genoeg komberse nie. Ons het bespreek vir 5 mense, maar daar was slegs 4 beddens. Sal nie die plek aanbeveel vir enige iemand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Goeie dag Rone.
Dankie vir die terugvoer.
Ons adverteer wel die plek as dupleks met 2 slaapkamers en dan sleepercouch onder geskik vir 2 kinders.
Ek sal laat kyk na die aantal komberse, want daar behoort vir elke bed te wees en ook ekstra vir die sleepercouch.
Groete,
Sonja

De Branders 57
Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker.

Ons het baie lekker gebly by De Branders 57. Heerlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Baie dankie en bly julle het lekker gebly en die mooi uisig geniet.

Sien uit om julle weer te ontvang.

De Branders 57
Surita C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita C
Gesin met tieners

Was baie lekker en netjies, dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O
Gesin met tieners

Uitstekende ligging!

Ons het heerlik gebly in die pragtige, ten volle toegeruste woonstel! Uitstekende ligging, swembadgeriewe, vriendelike en goeie sekuriteit en veiligheid. Waskamer met wasmasjiene en tuimeldroërs was skoon en netjies. Skoonmaak van woonstel voor gaste arriveer deur skoonmaakdienste kan dalk aandag kry. Dankie Sonja! Ons bespreek weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Heidi. Julle is altyd welkom by De Branders.

De Branders 57
Bracell H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bracell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was skoon en lekker!

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S
Enkelreisiger

Alhoewel die weer nie altyd saamgespeel het nie, het die uitsig opgemaak daarvoor.

Ek het, na 5 maande van lockdown, besluit om na De Branders te kom en daar vandaan te werk. Om te werk met die wonderlike uitsig oor die see en geraas van die branders, was net die regte medisyne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cathy G
Saam met vriende

Die webtuiste het nagelaat om ons in te lig oor die werk wat aan die balkonne gedoen word.

Wat veronderstel was om 'n jaarlikse vakansie vir 3 60 plusers te wees, het 'n nagmerrie geword met werkers wat heen en weer oor di balkonne geswerm het, geraas, gekap, soms al voor 8. Geen privaatheid. Verskeie kere probeer kla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenda E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenda E
Saam met vriende

Heerlike ontspannende vakansie.

Woonstel is baie gerieflik vir 4 mense, 6 gaan dit 'n bietjie beknop maak. Ek sou die eetgerei, borde ens. beperk tot 6 van elk. Kombuiskaste het te veel goed in. Die bouers op die perseel was steurend en het inbraak gemaak op ons privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Dankie Zenda. Waardeer die terugvoer en sal aandag gee aan die inhoud van die kaste. Ons het meer eetgerei daar, vir ingeval die huurders mense wil oornooi.

Die bouers was 'n probleem ja en ons het verhurings datums deurgegee vir hulle om rondom te werk, maar het nie daarby gehou nie, aangesien hulle teen einde Februarie moes klaarmaak.

Jammer vir die ongerief en ons hoop om julle weer te ontvang by De Branders in die toekoms.

Groete,
Sonja

De Branders 57
Thinus F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was aangenaam nieteenstaande die probleme wat ervaar is.

Kommunikasie aan die begin van die paar dae was onaanvaarbaar. Die kontakpersoon wat eers antwoord nadat jy 'n dag voor inklok begin aandring op 'n antwoord. Tussen die webtuiste, die agent en die eienaar moet die in- en uitkloktye gekoördineer word. Elkeen kan nie sy eie tyd opmaak nie. Die kommunikasie en vervanging van die stukkende mikrogolfoond het ongelukkig gewys wat die belangstellingsvlak van die agent in Hartenbos is. Die bouery op die perseel was onaanvaarbaar en moes onder my aandag gebring gewees het voor die bespreking gedoen is. Dit is gelukkig teen 14:00 op Vrydag gestaak. Nieteenstaande die probleme was dit 'n heerlike naweek en sal ek dit aanbeveel. Die bouery mag dalk 'n stoornis wees vir 'n weeksdae bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maria P
Saam met vriende

Plekkie is netjies, net die reëlings wat daarmee saam gaan was nie goed nie.

Die dame geskakel vir die sleutel met aankoms elfuur die oggend, en sy sou my laat weet as die sleutel reg is, ek het half vier die middag, nadat ek niks gehoor het nie, en sy nie die foon geantwoord het nie, self garage toe gery om te hoor of die sleutel wel beskikbaar was. Toe is die sleutels lankal by die garage gelos. Ons is niks laat weet nie. Daar is net een stel beddegoed so hier na die derde aand, met die hitte en die vogtigheid wil mens graag skoon beddegoed he. Moes self die beddegoed gaan laat was. Ons het nie 'n tag gekry vir die hek nie en het dit baie moeilik gemaak om by die strand uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Sal dit met die agent opneem en ook seker maak dat daar 'n "tag" vir die sleutel is.

De Branders 57
Rocco R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rocco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien resensie.

Die eenheid was glad nie skoongemaak voor ons arriveer het nie. Die vensters was so vuil jy kon nie deur dit sien nie en was beslis nie net die seelug nie. Die ingeboude braai was glad nie skoongemaak nie, en was te grillerig om te gebruik. Oral in die eenheid was lang hare, op die vloere, banke en tot op die toilet. Ons sal beslis nie weer van hierdie eenheid gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Goeiedag Rocco,

Jammer om te hoor dat die plek nie skoon was nie. Ek weet wel u het gesê die ruite en plastiek stoele buite was vuil en het dit opgeneem met die skoonmaker. Ek het egter nie van die res geweet nie en sou waardeer as u my laat weet het, want dan kon ek dit uitsorteer het met die agent en laat skoonmaak het.

Weereens jammer.

Groete,
De Branders 57

De Branders 57
Plot D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Plot D
Saam met vriende

Wonderlik.

Kan verblyf aanbeveel, mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie skoon nie en koopkrag is duur.

Die plek is nie ordentlik skoon gemaak voor ons ingeklok het nie en ons moes dit self skoonmaak. Die verhuurder moet sorg dat daar genoeg elektrisiteit is en dit nie die huurder se probleem maak nie. Ek moes bel om die DStv te laat aanskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard M
Gesin met tieners

Was baie lekker gewees.

Die netheid van die eenheid se badkamers is nie op standard nie, ons moes self skoongemaak het. Verder is dit regtig 'n baie lekker eenheid en ons het regtig baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dinie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinie V

Netjies verblyf wat perfek geleë is.

Netjies akkommodasie wat perfek geleë is. Alles was in plek wat nodig is. Sal dit definitief weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary M
Gesin met tieners

De Branders 57 is in a class of it's own.

Second time stay in this place and most definitely coming back again and recommending others too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Thanks Gary. We are glad you enjoyed your stay.

De Branders 57
Justin J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay at!

We had agreat time at De Branders. It certainly lives up to its name, the sound of the waves crashing on your doorstep is great - we will definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker plek om te bly!

Ons het 'n baie lekker tyd by De Branders gehad. Dit doen beslis gestand aan die naam, die klank van die branders wat op die voorstoep breek - sal definitief terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A J M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A J M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n wonderlike plek. Dit was regtig 'n belewenis om in die woonstel te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

De Branders 57
Elmien D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien D
Gesin met klein kinders

Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Dit was regtig 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker.

Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus!

Dit is 'n heerlike woonstel. Al ongerief is die trappe (oor 60 jaar) veral die toilet wat ook op boonste vlak is. In die winter is die woonstel baie koud, kort beslis 'n tuimeldroër want klere/handdoeke word nie droog nie. Ons het egter baie lekker gerus en die see geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Bly om te hoor julle het dit geniet!
Die woonstel kompleks het 'n wassery met tuimeldroeers op die onderste vlak as jy met die hyser afgaan.

De Branders 57
Yolanda V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies, op die regte plek geleë, ons "love" dit!

Sal net "air con" in sitkamer aanbring. Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lans L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lans L
Saam met vriende

Baie lekker. Pragtige uitsig.

Enigste probleem. Die dakvensters in beide badkamers lek as dit reën en die stort ook. Die pan en broodrooster was nog vuil gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf op die strand.

Woonstel is baie goed geleë met die strand net oorkant die wandelpad. Meeste kombuistoerusting is beskikbaar, kamers is lekker ruim. Die badkamers het nie ventilasie nie. Die een bank se oortreksel was baie vuil gewees en het dit die agent 5 dae geneem om te laat skoonmaak en weer terug te sit. Die kamer aan die agterkant se gordyne kan nie ordentlik toemaak nie en wanneer dit toe is is dit weer moeilik om oop en weer toe te maak. Die verf by die buitenste braai is het ook aandag nodig. Vir R800 per nag is die toestand van die woonstel glad nie aanvaarbaar nie. Die woonstelle se sekuriteit is goed en die swembad en ander geriewe is baie mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders 57 se terugvoer

Die agent is aangespreek oor die oortreksel wat sy vergeet het om op te tel voor die naweek by die droogskoonmakers.
Die gordyn situasie sal ondersoek word
Die verfwerk buite is die beheerliggaam se verantwoordelikheid, maar sal aangespreek word. Roes van die buite-braai se skoorsteen wat trane maak op verfwerk buite
Jy sal sukkel om teen goedkoper as R800 per nag te bly in De Branders, so ek stem glad nie saam nie!

De Branders 57
Albie A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie A
Gesin met klein kinders

Great!

Nice place and will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 57, Paardekraalweg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0346894b185789edc72aa6910d87abae4ccbdd739b1f87498bf205604b9b00e2cfc3a2d4acf0dec5cfb930bcbd5867bb9971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 De Branders 57 Paardekraal rd 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.12358688062 22.119933664799