Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders Penthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir De Branders Penthouse
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Morne G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G

Uitstekend!

Baie netjies. Gasvrou die vriendelikste ooit. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Gesin met klein kinders

Heerlike see vakansie met die gesin. Niks om oor te kla nie.

Baie lekker gekuier. Die penthouse is ruim met genoeg spasie vir almal. Die 2 onderdak parkerings is 'n groot bonus. Die gasvrou was baie gasvry en altyd beskikbaar om te help. Julle sal ons beslis weer sien. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel O

Dit was 'n onvergeetlike vakansie!

Ons het heerlik gebly en alles geniet. Die huis is tenvolle toegerus met alles wat mens nodig het. Verseker 'n wen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend C

Baie goeie kliëntediens, eenheid is goed toegerus en baie netjies skoongemaak met aankoms.

Loopafstand na strand en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders Penthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie, Myda Cronje. Ons waardeer dit opreg! As daar iets is waar ons kan verbeter, laat weet asb..

De Branders Penthouse
Deon S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Fantastic location - great landlord to deal with.

Baie behulpsaam en niks is te veel gevra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laudete J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laudete J
Gesin met klein kinders

Amazing family holiday. Perfect location in the beach. It is clean and well-equipped. We would go back.

Highly recommended for its location especially. Well-equipped and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy B
Gesin met tieners

Absolutely amazing.

The views were spectacular with the most amazing amount of space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met vriende

Idillies, baie lekker blaaskans.

Heerlik gerus en die uitsig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Branders Penthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

De Branders Penthouse
Magdalena Magrieta W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena Magrieta W
Gesin met klein kinders

Awesome is die beste woorde, lekker, gasvryheid, netjies, is net 'n paar woorde om die plek te beskryf. .

Sal enige tyd weer teruggaan en hom aanbeveel vir enige iemand. Was regtig 'n besondere plekkie en mense. Baie dankie Melissa vir julle gasvryheid en die gebruik van julle pragtige plekkie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders, Paardekraal-laan, Hartenbos, 0081, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8e1370effa9cfc61d563f03d37cc837fb1ffb6ae0c2dea040271f77ff3ac5e15d0465ec7f1059f47e5a140cba9143a1613b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 De Branders Paardekraal Avenue 0081 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1236951 22.1196574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem