LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Bron Guesthouse | LekkeSlaap
+51

De Bron Guesthouse

64 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bron, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Bron Guesthouse is net 15 km van Trompsburg af naby die N1 op 'n Karoo-skaapplaas met vee en wild, en is ideaal geleë tussen Kaapstad en Johannesburg op die R704.

Daar is 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 4 mense op 3 beddens en 'n slaapbank. Die slaapbank is slegs geskik vir 'n klein kind. Elke eenheid het 'n kombuisie, TV, badkamer en veilige parkeerplek. Braaigeriewe is by elke eenheid beskikbaar en braaipakke is beskikbaar op versoek.

Die plaas het 'n pragtige tuin met die mooiste eikebome en swembad waarin jy kan ontspan. Daar is ook 'n stroompie waarin gaste kan visvang en pragtige bergfietsroetes, staproetes en wild om te verken. Kom geniet die plattelandse gasvryheid en ontspan!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 64 resensies vir De Bron Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • De Bron, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink De Bron Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bron, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZjUyZWE1LTAwNDUtNDBlNi1iMjk4LTYxMWRhNzI0NGIwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 64 5 1 5 De Bron Trompsburg 9913 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.026052391368 25.756293535087
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!