LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Buck Guest Farm | LekkeSlaap
+29

De Buck Guest Farm

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 6 Sep 2021 tot 30 Nov 2022.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydfontein-plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 200 R3 900 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

De Buck Guest Farm bied selfsorgverblyf in 'n ruim plaashuis in die hartjie van die Oos-Vrystaat. Die plaashuis is ideaal vir 'n wegbreek uit die stad en bied rus, vrede en wildkykgeleenthede. Daar is springbokke, swartwildebeeste, blesbokke en waterbokke om te sien. Avontuurlustige gaste kan bergfietsry, voetslaan en visvang of hul eie vierwielmotorfietse saambring om die plaaspaaie te verken.

Die plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, staanwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n hoekbad en 'n stort.

Die groot kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n toegeboude stoep met sitplek. Gaste kan saans onder die sterre braai en daar is parkeerplek in 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by De Buck Guest Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir De Buck Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Strydfontein-plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink De Buck Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Reitz Vrystaat
Vanaf R5 200
R5 200 R3 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf R5 200
R5 200 R3 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydfontein-plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11174756891629b7b93973f6589a025d623b2298280adbda14bc10366295f639beefac883e228c0cf85acc2c412ae92d2904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 200, nou Vanaf R3 900  per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Strydfontein Farm Reitz 9810 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -27.94825882269 28.449192348215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!