De Caledon Huis
Opsomming van Resensie
Christiaan B - Feb 2018
Gemiddeld
Lekker gerieflike verblyf in Caledon area.
Maycke M - Feb 2018
Gemiddeld
Peaceful and relaxing.
Anine M - Sep 2017
Gemiddeld
Wonderlike gastehuis.
Lise O - Sep 2017
Gemiddeld
Nooit weer nie, dankie!
Jonathan C - Aug 2017
Gemiddeld
Pragtige huis.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful house.
Very clean and well setup. We'll be back again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
De Caledon Huis's terugvoer
Thank you very much for the nice review. Very much appreciated.
Candice B - Mrt 2017
Gemiddeld
Fantastiese kamers en baie stil en privaat. De Caledon Huis sal van nou af my 'go-to' akkommodasie in Caledon wees!
De Caledon Huis's terugvoer
Baie dankie! Dis so lekker om te hoor. Dit maak my hart baie bly, aangesien ek so nuut in die besigheid is.
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constitution-straat 10, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom