De Cango Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Cango is 'n werkende plaas en wildtelery 23 km buite Oudtshoorn aan die voet van die Swartberge. Ons is in die Klein Karoo in die Kango-vallei waar die Kangogrotte, 'n wêrelderfenis, ontdek is. Besoekers kan heerlik stap en visvang in die damme en rivier, die geskiedkundige terreine besoek of net ontvlug van die rep en roer van die stad af. Die wêreldbekende Swartbergpas staan wydsbeen oor die bekende roete tussen Oudtshoorn en Prins Albert. Jy kan die omgewing te voet, per motorfiets of per motorkar verken. Behalwe vir die grotte, is die omgewing ook bekend vir wynplase, volstruisboerdery, bergfietsroetes, die Klein Karoo Kunstefees en natuurlike fynbos.

Voëlkyk en sterrekyk is een van die hoogtepunte van die plaas.

Ons teël met wild op die plaas en gaste kan gedurende voertye wild besigtig vanaf die huis.

Daar is 2 woud kamers met en suite-badkamers. Die aparte onthaalhuis het 'n ten volle toegeruste kombuis,sitkamer en eetkamer. Die eenheid is gerieflik vir 4 volwassenes. Daar is ook 'n buitestort en 'n onderdakonthaalarea. Sonkrag word gebruik om elektrisiteit op te wek en ons geysers werk met gas. Ons water kom direk uit die berge en dis veilig om te drink. Ons voorsien vuurmaakhout, tee en koffie. Daar is 'n grondpad vanaf die hoofteerpad en dis geskik vir 'n gewone voertuig wat stadig gedurende die dag ry.

Slaapplek

'n Bespreking by De Cango Farm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Cango Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za