We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Riverside de Charmoy Guest House | LekkeSlaap
+43

Riverside de Charmoy Guest House

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Argus-weg 7, Umgeni Heights, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverside de Charmoy Guest House is in Umgeni Heights in Durban-Noord geleë. Verblyf word gebied in B&B- of selfsorgeenhede. Dit is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 'n Dubbelkamer, 'n Dubbelkamer langs die Swembad, die Gesinskamer langs die Swembad, en 'n eenslaapkamer- en tweeslaapkamer-selfsorgeenheid. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens, lughawependeldiens en 'n hawependeldiens in.

Riverside de Charmoy Guest House is ideaal naby die Blue Lagoon, Suncoast Casino, Moses Mabhida Stadion, Durban se strandfront en uShaka Marine World geleë. Die Gateway Theatre of Shopping is ook naby en is een van die grootste winkelsentrums in die Suidelike Halfrond.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 117 resensies vir Riverside de Charmoy Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Mount Argus-weg 7, Umgeni Heights, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Riverside de Charmoy Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Argus-weg 7, Umgeni Heights, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5M2RhOTI4LWViZjMtNGIzOC1iN2VjLWI0NGIyYjE4MjUwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 7 Mount Argus Road Umgeni Heights 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.805497022669 31.016045808792
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem