Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Denne

Karoo Kothuise
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n verwarmer en waaier. Gaste kan gebruik maak van die volledig toegeruste kombuis en eetarea, asook 'n braai-area in die losstaande gebou op die perseel. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n klein yskassie in die eenheid. Daar is ook sonpanele vir die WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karoo Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis het 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers en 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea. Die slaapkamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Daar is ook 'n sitkamer met 'n TV en DStv-kanale is beskikbaar. Daar is ook sonpanele vir ligte en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlOGViNTE3LTQ4ZTQtNDJkMi1hZmYwLWI5YzMzNTA0ODU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 11 Brand Street McNaughton 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.47725 24.066888888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem