+14
Gastehuis in Riversdal

De Doornkraal Vinotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marinus S
1 nag
5.0
Apr 2026

Sal weer daar oorslaap. Pragtig histories. Kos uitstekend. Ongelooflike stilte. Vreedsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Very comfortable and very good service. I personally prefer to stay at De Doornkraal because they have the restaurant instead of having to go out and find dinner in a strange town. The staff are also very friendly and very welcoming. They make the decision to go back very easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Goeie ondervinding. Baie netjies en vol karakter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meiring D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lieflike gastehuis, vriendelike mense en die kos was heerlik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthews G
1 nag
5.0
Apr 2025

Brilliant. It was a marvelous and nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize P
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Truly home from home. Truly home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netjies, gerieflik, veilig, luuks en baie skoon. Regtig baie lekker. Sal beslis weer besoek daar aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleane
De Doornkraal Vinotel
Goeiemore Baie dankie vir die terugvoer, altyd lekker om te hoor as ons gaste gelukkig is. Sien uit om julle weer te kan bederf. Veilig wees Eleane

Laurene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Wonderlike diens en beleefde personeel. Sal elke jaar terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleane
De Doornkraal Vinotel
Goeie more Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd so'n plesier om wonderlike gaste soos jouself te kan ontvang en bederf. Sien uit na die volgende besoek. Groete Eleane

Liesl F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie mooi huis, vriendlike en behulpsame mense. Goed ontvang, kos was ook baie lekker. So rustig ons het verslaap vir die eerste keer in 20 jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eleane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Lower Long Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA831536d5dab51afc849d044eacdef4a137a8313407f9bf7cf9abadebc30b8835f749230e17163a0f7307c9614f41b7d4ab93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 8 Lower Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.088863618322 21.261954009533
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang