Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Komplimentêre wyn, varsgebakte brood, koffie, tee, suiker, botter, konfyt, beskuit, olyfolie en seisoenale vrugte word voorsien.
Daar word 3 komplimentêre sakke hout voorsien en ekstra hout kan op die plaas gekoop word.
’n Skoonmaakdiens is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Wildritte met sonsondergang kan op versoek en teen ’n ekstra koste bespreek word.
Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R43, Wilgerhof Farm, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang