De Haas Living @ Hamman 14

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Haas Living @ Hamman 14 is in Stellenbosch geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 7 deluxe-koningkamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n elektriese handdoekreling. 'n Ekstra enkelbed vir 'n kind kan versoek word.

Elke kamer het ook lugversorging, 'n sitarea, TV met DStv, WiFi, 'n yskassie, 'n Nespresso-masjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers lei na 'n stoep wat gedeeltelik beskut is. Rook in die kamers is verbode.

Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

De Haas Living @ Hamman 14 is stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkelsentrums.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Haas Living @ Hamman 14 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za