LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Heide Gastehuis | LekkeSlaap
+71

De Heide Gastehuis

27 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 9, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Heide Gastehuis bied gerieflike akkommodasie in die vreedsame dorpie Bothaville, naby die sakekern en restaurante.

Akkommodasie bestaan uit 7 smaakvol versierde kamers: Love, Joy, Peace, Hope, Dream, Believe and Grace. Elke kamer is toegerus met 'n klerekas, mikrogolfoond, yskas, DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Love het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en beskik ook oor lugversorging. Joy en Peace bied toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort in die gang. Hope, Dream, Believe en Grace het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot gedeelde DStv, braaigeriewe en veilige parkeerplek. De Heide B&B nooi gaste om die plattelandse gasvryheid te waardeer en 'n smullekker ontbyt te geniet. Aandete is ook op versoek beskikbaar.

Die plattelandse dorpie Bothaville lê aan die oewer van die Valsrivier en een van die grootste landboufeeste in die wêreld word jaarliks hier aangebied. Doendinge sluit fietsry deur die mielielande en sonneblomvelde, en kunsvlieghengel in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir De Heide Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Heidelaan 9, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink De Heide Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 9, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4ddcc5b67e8b60fd7c5da9b0ecec6232b1218fbb6e143eb2c4615d44feeb38627da065d697e67b5c85b85b877301098bbc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 9 Heide Avenue Bothaville 9660 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.381882 26.609161
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!