Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoek Manor

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drostdy-straat 9, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 520 R2 142 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Hoek Manor is ideaal geleë in die historiese middedorp van die universiteitsdorp Stellenbosch. Daar is oorgenoeg binnemuurse en buitemuurse besienswaardighede en doendinge vir oud en jonk. Dit maak dit ideaal vir langtermynverblyf, naweekwegbreke, sakereise en konferensies.

Die gastehuis het 5 luukse en suite-kamers met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Geriewe in die kamer sluit in lugversorging, ondervloerse verhitting, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas en 'n TV. Die gastehuis se funksielokaal het plek vir 10 tot 25 gaste. Die gastehuis spog ook met omskakelaars, sonpanele en batterye om die gevolge van beurtkrag te versag.

Al ons kamers is stylvol ingerig en het uitsigte oor die eikebome, berge en die Nederduitse Gereformeerde Moederkerk - Stellenbosch se bekendste landmerk. Kafees, restaurante, filmteaters, ontwerpersboetieks, museums, snuisterywinkels, die Eersterivier, Universiteit Stellenbosch en Boland College is stapafstand van De Hoek Manor af.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir De Hoek Manor
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 12

Ligging

  • Drostdy-straat 9, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoek Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 520
R2 520 R2 142
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 520
R2 520 R2 142
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drostdy-straat 9, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArI44j2nSvtJnVWTcGWCSEuany7ci1zIhoGykT8gRuwKPgyEitA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 520 nouVanaf R2 142 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 9 Drostdy Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.937894842868 18.863589763641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem