Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Victorian Farm House and Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir De Hoop Victorian Farm House and Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Eben Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben Z
Saam met vriende

Heerlik ontspannend.

Pragtige en rustige omgewing met baie bome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier. Huis bied alles wat nodig is en is goed geleë.

Die huis is baie koud so klem moet gelê word om ekstra hout, warm klere en komberse te pak. Daar is geen 2-puntkragpunte nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine M
Gesin met tieners

Comfortable, convenient and safe.

The stay was extremely comfortable and the location was convenient. House had everything we needed and we felt very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B
Gesin met klein kinders

A lovely home for a family weekend.

Beautiful homestead with a nice garden for the kids to play.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma L
Saam met vriende

Awesome, amazing, onvergeetlik.

Dit is 'n baie besonderse huis en ons het dit regtig baie geniet. Ons sal definitief weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Eerste aand was goed maar van Vrydagaand het gaste by die hoofhuis baie luid musiek en geraas gemaak.

Die gaste by die hoofhuis het ononophoudelik luid musiek gespeel to 2:30 en gegil en raas. Ek het my host laat weet maar die mense het 'n veer gevoel en baie onaangenaam. DStv was al van vroeg Sondagoggend af. Krag was ook voor ons weg was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Una S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una S
Gesin met klein kinders

A wonderful family time, catered for all ages.

We were three generations and all loved it. The garden, the braai and lovely stoep, later the hot tub. The easy walk into town. Could watch the rugby and the beds were super comfy. A wonderful family weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank T
Saam met vriende

Baie lekker gewees, gasvry en baie vriendelik.

Baie mooi omgewing, paaie in Greyton kort beslis aandag, sowel as die sypaadjies. Ons gasvrou en huishoudster was uitstekend gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdo P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdo P
Saam met vriende

Wonderlike akkommodasie met ruim leefareas wat loopafstand van restaurante en die res van die dorpie is.

Ons was 10 gaste wat die naweek oorgeslaap het en daar was genoeg plek vir almal gewees. Ons het heerlik onderdak by die braai-area gekuier. Die kombuis was goed toegerus en die beddens en beddegoed was van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place! Such a nice spot for a relaxing weekend!

Had a great time. Host was also very helpful when the council turned the water off etc. Will be going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Gesin met tieners

5-ster-akkommodasie in Greyton.

Ons was twee families met groot kinders wat die naweek van die Rosefees in Greyton gebly het. Die huis is baie keurig gemeublieer, met heerlike beddens en al die geriewe wat jy in 'n kombuis nodig het. Ons het die stoepkuiers geniet en die kinders het dit geniet om die warmbad met hout lekker warm te maak. Die huis is baie sentraal geleë, stapafstand van DS Botha-straat en die hoofstraat van Greyton. Sal die huis vir enige groot groep of famile aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enid S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid S

Private and secluded cottage.

We stayed in the 2 bed cottage which was tucked away at the far end of the road. We loved the location as it is literally a 5 minute walk to the village, but you don't feel that you are in the hub of the noise (not that Greyton is noisy). They were flexible with check in and check out times which is great. Very comfortable couches in the lounge, great outside braai area and the hot tub is very special. Large kitchen with huge table. For self-catering purposes we found the kitchen utensils lacking w.r.t. serving dishes, cleaning materials (i.e. broom and dust pan). The main bedroom the summer sun streams through with morning sunlight from 5h00 - would be great if they had blackout curtains for the traveler who wants to have a longer sleep in. Overall though this was a really wonderful stay and we thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vignestraat 25, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7p12lWpKkMUv9nXk2jO7MRvGjud0QfAuFfl7HjA8M5MjjUI8O0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 25 Vigne Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0539182 19.6072206