LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Kale Kat | LekkeSlaap
+27

De Kale Kat

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir De Kale Kat
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louwda T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louwda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie spesiaal. Die eienares gee aandag aan klein detail, soos die kaggel wat gepak was, wyn, soetwyn, lekker tuisgebakte beskuit en koffie van jou keuse. Dit was baie ontspanne.

De Kale Kat's terugvoer

Baie dankie. Bly ek kon julle naweek spesiaal maak en bietjie bederf.

De Kale Kat
Helean K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helean K
Saam met vriende

Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

Was 'n voorreg om te deel in die mooi en interessante persoonlike ruimte van die eienares asook haar gasvryheid en omgee vir gaste.

De Kale Kat's terugvoer

Baie dankie waardeer en dit was lekker om julle te leer ken.
Geniet julle vakansie verder.

De Kale Kat
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 9, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKhebLivWZG7QvuJUWjefNhZKAShcffAmPKScpf9M5uniK3Xj7U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.055701 19.604396
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!