Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleine Herberg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir De Kleine Herberg
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cilliè B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilliè B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal definitief weer kom.

Ons bly altyd baie lekker by Amanda-hulle as ons af kom Kaap toe. Sal weer die Kleine Herberg kies volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Jackie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Jackie V
Enkelreisiger

Die beste!

Dit is in my opinie die beste verblyf wat ek ooit ondervind het! Skoon en netjies met al die geriewe wat jy nodig het! Ongelooflike waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Jackie! Altyd welkom.

De Kleine Herberg
Wihan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan V
Besigheidsreis

Ek was in Kaapstad vir werk en het by De Kleine Herberg gebly. Dit was uitstekend.

Die Krugers het agteroor gebuig om my te help met enige navrae. Alhoewel dit nie deel was van die paket nie het ek 'n paar keer pannekoek gekry. Ek sal hul verseker weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Wihan. Altyd welkom!

De Kleine Herberg
Jan Willem R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Willem R
Enkelreisiger

Lekker en gerieflik.

Pragtige omgewing, ingerig met alles wat mens sou benodig, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Jan Willem.Altyd welkom.
Amanda Krüger

De Kleine Herberg
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Besigheidsreis

Kort, vinnige, maar heerlike verblyf.

Ek het heerlik gebly, kan enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Enkelreisiger

Puik netjiese verblyf.

Puik netjiese verblyf met als wat jy nodig het. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie vir als. Julle is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnnie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies, alles wat benodig kan wees, rustig en dankie.

Ons was baie vriendelik ontvang in 'n netjiese en gerieflike woonplek. Ons kan De Kleine Herberg enige tyd aan enige voornemende besoekers aanbeveel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully furnished unit, central to Cape Town and surrounding areas.

The unit was clean, beautifully furnished and the owner was friendly. Kitchen was reasonably well-equipped and the bathroom was spacious and neat. The only drawback is that the unit is attached to the main house with a hollow door that allows guests to hear every word that is spoken by the owners on the other side of the door. It appears that the owners' kitchen was on the other side of the door and at 23:00 on the Friday night something was being boiled/cooked by the owner in this kitchen that gave off a tremendous stench and made the unit unlivable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaneathe N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneathe N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel soos 'n familiehuis. Dankie Amanda, Anton en Ada.

Waarde vir jou geld en nog baie meer as net basiese dinge is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F
Enkelreisiger

Ruim, gemaklik en baie skoon.

Amanda is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou, haar plekkie is baie mooi, ruim en skoon. Ek het regtig baie lekker geslaap met 'n baie gemaklike dubbelbedmatras. Die plekkie het 'n toegeruste kombuis, maak dit maklik vir eie gebruik. Restaurante baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk M
Enkelreisiger

Skoon.

Baie skoon, netjies. Sal definitief weer gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharmane M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon.

Baie dankie! Sien sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta C

'n Sakebesoek het gevoel soos vakansie in 'n rustige, mooi en veilige omgewing.

Onverbeterlike gasvryheid in 'n goed toegeruste woonstel. Selfs ons volgelaaide voertuig in hul motorhuis toegesluit. Koffie en karringmelkbeskuit 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Ferdinand H
Enkelreisiger

Voel soos my eie huis.

Skoon en netjiese eenheid, sentraal geleë. Vriendelike diens en mens het alles wat jy nodig het. Baie dankie vir 'n onvergeetlike verblyfervaring. Ek gaan vir seker weer daar inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Ferdi. Altyd welkom.

Amanda

De Kleine Herberg
Wilma M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M
Enkelreisiger

Fantasties!

Baie netjies en pragtig. Mense is baie gasvry, vriendelik en gesellig. Sal nooit weer by enige ander plek in die Kaap gaan bly nie. 'n Miljoen keer 5 ster vir Amanda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Baie dankie Wilma. Altyd welkom.

Groete
Amanda

De Kleine Herberg
Susan V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord is genoeg: Perfek.

Ons het bitter lekker gebly. Alles baie skoon en baie netjies. Bed lekker geslaap en die hele plekkie is perfek. Die enigste wat bietjie gepla het, maar glad nie so ernstig nie, is die feit dat ons motor buite moes staan. In vandag se tyd is dit nogals 'n probleem. Gelukkig is De Kleine Herberg in ’n baie stil area en dit maak dat dit nie so groot probleem is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidré J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidré J
Enkelreisiger

Fantasties - het alles ontvang wat ek nodig gehad het!

Baie baie lekker gebly! Die blyplek is baie netjies, warm en voel soos my eie huis! Was bederf met die lekkerste sop en vetkoek! Die gasvrou loop verseker die ekstra myl om mens welkom asook gemaklik te laat voel- en dan kry jy bederfies soos wasgoed was en lekker koffie en beskuit! Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Een van die beste plekkies wat ek al by gewoon het! So baie dankie tannie Amanda en oom Anton!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Deidre. Was lekker om jou hier te kon akkommodeer. Groete. Amanda

De Kleine Herberg
Debby V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Ons het heerlik tuis gevoel en soos konings geslaap. Baie luuks vir die tarief. Skoon en veilig. Baie baie dankie, ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Debby. Julle is altyd welkom. Groete Amanda.

De Kleine Herberg
Anna-marie . L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie . L
Enkelreisiger

Alles wat mens nodig het en meer in hierdie knus woonstelletjie.

Uitstekende waarde vir geld. Volledig ingerig met alle toebehore. Die blomme, drinkgoed en beskuit waardeer. Daar word letterlik aan alles gedink wat mens sou nodig kry tydens jou verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Baie dankie Anna-Marie. Dit was lekker om jou hier te kon huisves.

Groete,
Amanda

De Kleine Herberg
Victor T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor T
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Amanda is baie gaaf en sal beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Victor.

De Kleine Herberg
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en stil en goeie waarde vir geld.

Eenheid was baie netjies en skoon. Gasvrou het selfs vir ons pannekoek by ons aankoms in die eenheid gelaat, wat baie welkom was op 'n koue en nat aand. Sal aanbeveel dat daar gekyk word na klank-isolasie (soos 'n dubbeldeur) tussen eenheid en woonhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Besigheidsreis

Netjies en skoon en slegs ses kilometer vanaf die Doxa Deo Langeberg kerk wat ek gediens het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Francois. Alle seën op jou werk.

De Kleine Herberg
Lynn G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage, very friendly hosts.

Such a gorgeous venue! Amanda was incredibly friendly and hospitable. Loved the privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Thanks Lynn! Always welcome. Amanda

De Kleine Herberg
Hannes M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik om in so 'n pragtig gemeubileerde en netjiese woonstel tuis te gaan, dankie!

Die verblyf is baie netjies en pragtig. Die omgewing is baie rustig en veilig en ons sal De Kleine Herberg, asook LekkeSlaap, by enige van ons vriende aanbeveel. Baie dankie vir jul almal se puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Enkelreisiger

'n Prentjiemooi selfsorg-eenheid.

De Kleine Herberg is 'n lus vir die oog - presies soos op die foto's. Dit is beslis die mooiste plekkie waarin ek tuisgegaan het. Alles is silwerskoon met al die geriewe wat mens in 'n selfsorg-eenheid benodig. Die eienaar is vriendelik en gaan uit haar pad om 'n mens tuis te laat voel. Ek het baie waardering vir die ekstra goedjies soos melk in die yskas en die heerlike beskuit. Ek sal die plekkie beslis aanbeveel en self daarvan gebruik maak in die toekoms as die geleentheid hom sou voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Charmaine!

De Kleine Herberg
Anneke V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Enkelreisiger

Lekker.

Die enigste nadeel is die feit dat dit vas is aan die eienaar se woonhuis. Dus is dit nie geskik vir iemand wat stilte soek nie, aangesien jy nogal kan hoor as die huisbewoners tuis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is baie stylvol gemeubeleer, netjies en baie gerieflik. Voel soos jou eie huis.

Dit is baie veilig en rustig. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Carol.

De Kleine Herberg
Chantell K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell K
Saam met vriende

Pragtige plek, skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

De Kleine Herberg is skoon en netjies met alles wat jy nodig het en nog meer! Sal definitief weer van hul verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspan!

Dankie Amanda vir 'n heerlike kuiertjie daar by julle. Alles was netjies en gerieflik. Ons is bederf met heerlike beskuit. Baie dankie, ons sal weer kom kuier en julle plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese P

Fantasties!

Wonderlike voorreg. Baie tuis en welkom gevoel. Was heerlik, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Therese. Dis 'n voorreg om jou en Rooikat te ken. Amanda

De Kleine Herberg
Ronette O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totaal en al die moeite werd.

Ons het net 1 aand oorgebly vir 'n troue, maar die kamer was so kalmerend en sag. Ek was omtrent spyt ons kon nie nog 'n aand daar slaap nie. Daar word tot melk in die yskas gesit vir jou koffietjie die volgende oggend, of 3 uur as mens van 'n troue af kom. Amanda is 'n baie vriendelike gasvrou. Al het ons nie ontmoet met al my rondhardlopery nie, kommunikeer sy baie goed. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Die buurt is ook so rustig en kalmerend. Ek sal definitief weer wil teruggaan as ek 'n geleentheid kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Ronette. Ek waardeer die positiewe terugvoering!
Amanda

De Kleine Herberg
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie!

Die plekkie is pragtig en ligging is in 'n veilige omgewing. Alles wat jy nodig het vir ontspanne verblyf en 'n rustige atmosfeer! Sou graag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Lezanne!

De Kleine Herberg
Verchelle V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verchelle V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Net fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, netjies en voel soos jou eie huis.

Ons het 'n baie aangename tydjie gehad in Amanda en Anton se Kleine Herberg. Dankie vir Aida wat elke dag so mooi na ons plekkie omgesien het en wasgoedjies gedoen het. Amper wou ons nie huis toe kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon W
Gesin met klein kinders

Baie lekker netjiese skoon plekkie om tuis te gaan.

Sal verseker weer daar tuisgaan as ons Kaap toe moet gaan en dit naby genoeg is aan waar ons moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Amanda en Leon. 'n Pragtige 2016 vir julle.

Groete,
Amanda

De Kleine Herberg
Jaco V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Verblyf was skoon en netjies, maar nie die beste plek as jy met kinders reis nie!

Die verblyf was skoon en netjies! Ons ontvangs was glad nie goed nie, het ook nooit die eienaar ontmoet nie. Verblyf is ook nie so ideaal as mens met kinders reis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Hi Jaco

Jammer dat julle nie die verblyf geniet het nie. Ek was ongelukkig tydens julle verblyf op pad van Hoedspruit af terug na Kaapstad nadat ek my oudste dogter daar gaan haal het. Ons het die aand van 8 Januarie 2016 eers laat gearriveer. Op daardie stadium was julle nie daar nie en ek kon dus nie myself kom voorstel nie. Ek vra dus om verskoning dat julle my nie ontmoet het nie, Baie dankie dat julle egter van ons verblyf gebruik gemaak het.

Groete
Amanda

De Kleine Herberg
Deon H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kraakvars linne, vars lekkerruik handdoeke elke dag. Heerlike beskuit! Amanda is 'n ster!

Pragtige blyplek! Vir ons doel was dit sentraal geleë. Amanda is 'n uitstekende gasvrou. koffie, tee, melk en heerlike beskuit was aangebied. Alles was kraakvars skoon en netjies. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kleine Herberg se terugvoer

Dankie Deon!

De Kleine Herberg
Gillian V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian V
Enkelreisiger

Excellent!

Highly recommended. Friendly and homely!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josy S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josy S
Enkelreisiger

Die plek is baie mooi en die aandag tot detail ongelooflik.

Uitstekende verblyf en gasvryheid. Baie dankie vir al die bederf. Beskuit, sjokolade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

Absolute 5-ster verblyf.

Vanaf die eerste kontak met Amanda tot en met die laaste dag toe my suster en ma vertrek het, het ons net die beste, professionele diens ontvang. Die blyplek is werklik baie besonders, dis ruim genoeg en baie stylvol ingerig. Die beddens het beslis baie lekker geslaap. En al die nodige items vir salige, rustige verblyf is in die woonstel beskikbaar. Die ekstra moeite wat Amanda gedoen het om die beurtkrag ook vir die gaste te verduidelik, wys duidelik dat sy haar gaste absoluut eerste stel. Ek sal nie vir 'n oomblik huiwer om hierdie plek by enige ander voornemende gas aan te beveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlette S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf.

Netjies en ruim genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxwell H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die aand van ons troue kom oorbly by de Kleine Herberg.

Die enigste probleem wat ek ervaar het was om die gastehuis te kry en uit te ken. Ons was verras met die goeie waarde en luuksheid wat gekom het met die lae prys. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename en pragtige plek. Amanda is baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Is in 'n pragtige omgewing geleë en naby winkels en restaurante.

'n Baie aangename en pragtige plek. Dit is in 'n pragtige omgewing geleë wat naby winkels en restaurante is. Ons is gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was mooi, skoon en netjies.

Ek, my man en baba het vir 'n paar dae daar gebly, terwyl ons na 'n huis gesoek het om te huur. Heerlik gebly en hulle was vreeslik vriendelik en gasvry. Selfs Ada wat daagliks gehelp het met die wasgoed. Kos was fantasties! Sal verseker weer daar aanbly. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene N
Gesin met tieners

A wonderfully comfortable, elegant home away from home with extremely hospitable owners.

The cottage was extremely well-equipped. Owners were attentive, professional and welcoming. Excellent accomodation. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Saam met vriende

'n Aangename verassing het ons gegroet met ons aankoms by De Kleine Herberg.

Ek het veral van die SMS gehou wat Amanda vir ons gestuur het op die dag van ons aankoms, dit gee mens net 'n sin van sekerheid veral as jy na 'n nuwe area reis. Ons was baie bedrywig en was baie bly om by 'n puik netjiese huis aan te kom! Amanda is 'n baie vriendelik gasvrou en was beskikbaar wanneer ons haar iets wou vra. Die vier van ons was baie bly dat ons elk 'n warm stort kon geniet in die oggend. Amanda se vroulike touch gee die plekkie n sagte huislike gevoel! Ons kan nie wag om weer daar te kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric C
Gesin met tieners

We find our stay at De Kleine Herberg an extremely pleasant experience and it is was augmented by affability of our hosts.

I was truly overwhelmed by the warm, comfortable and hygienic environment of the place. The hosts went beyond the call of duty to make our stay enjoyable. We felt very safe in the area and the rustic environment enhanced the feeling of relaxation. The only negative was that the direction given on the website were very confusing and we took a long time to locate the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zirkia D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zirkia D
Gesin met klein kinders

Werklik aangenaam!

Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri Z - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel asof ek my eie huis saamgeneem het vir die naweek!

Sal De Kleine Herberg met die grootste liefde aan ons familie en vriendekring aanbeveel! Dankie weereens aan Amanda vir haar gasvryheid, asook die heerlike pasteitjies en beskuit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P
Besigheidsreis

Dit was die beste ingerigte gastehuis waar ek nog gewoon het, en ek reis baie!

Fantastiese verblyf, skoon, netjies en baie goed ingerig! Ek kan aan niks dink wat gekort het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard N - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon! Met smaak en liefde gemeubileer. Vriendelike mense.

Jy kan maar daar bly. Alles is perfek. Waarde vir geld! Baie skoon! Alles wat jy nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uintjie-keeromstraat 14, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cc229486b52c7c90a36b85d8a0d917ac5a5b002a8143568e42f65c23ec1410de73988dc203a93f223633da396e02e60df66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 14 Uintjie Close Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804024010328 18.659006953239