LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Kleine Herberg | LekkeSlaap
+17

De Kleine Herberg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
De Kleine Herberg
Self-catering.
Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Wasgoed kan op versoek gedoen word.
Ons sal graag help om 'n dagtoer te reël indien gaste dit nodig het. 'n Pendeldiens na en van Kaapstad Internasionale Lughawe kan ook gereël word, dit moet wel ver vooruit bespreek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uintjie-keeromstraat 14, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhOGMwMDFlLTMxYWUtNGE5ZS1hODM0LThkY2ZmZTkxMjkwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 14 Uintjie Close Vierlanden 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.804024010328 18.659006953239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!