LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Kluisters | LekkeSlaap
+8

De Kluisters

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir De Kluisters
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annari P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari P
Saam met vriende

Netjies, goeie ligging, uitstekende waarde vir geld.

Pragtig en huislik ingerig ons het net een aand oorgebly, maar sal beslis weer terugkom. Lekker sentraal geleë in veiligheidskompleks.

Anita G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G
Saam met vriende

Lovely, very clean and centrally located.

Was lovely, please just buy a few more glasses.

Estelle H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H
Saam met vriende

Pragtige en gemaklik vir kort- en langtermynverblyf.

De Kluisters is heerlike eenheid met alles wat nodig is om jou verblyf in Stellenbosch gemaklik te maak. Naby aan alle bekende eetplekke en museums, met heerlike stoep buite. Werklik heerlike verblyf.

Marius U - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius U
Saam met vriende

Baie lekker plek vir paar vriende om Stellenbosch te leer ken.

Naby aan Dorpstraat geleë, kan maklik na enige plek stap sonder om onveilig te voel. Beveel aan vir groep vriende.

Michelle G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met tieners

Ek het dit verskriklik geniet!

Ek sal die kluisters definitief aanbeveel. Martie is wonderlik! Sal dit weer eendag doen, want ek het alles geniet!

Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blerschstraat, De Kluisters, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAreyWRuA3OpHluyGwZBthK718jlZ2OrjInvrajiYYz9zvkHIuU0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 Blersch Street De Kluisters 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -33.939069763358 18.851233695901
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!