De Kock Flat Arniston

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Kock Flat Arniston is 'n woonstelletjie wat gerieflik ingerig is vir 4 gaste.

Die woonstelletjie is voor die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers bied toegang tot 'n braai-area. Beddegoed word voorsien. Bring asseblief jou eie handdoeke saam.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Gaste kan in die sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale ontspan. Dit bied ook toegang tot 'n buitebraai-area.

Gaste kan van die buitebraai-area gebruik maak. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, swem, fietsry, perdry, bergfietsry en voetslaan, visvang, walviskyk en duik tussen skeepswrakke. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by De Kock Flat Arniston sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Kock Flat Arniston gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R722 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za