Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kock Flat Arniston

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir De Kock Flat Arniston
Netheid
3.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Brian O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brian O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier. Skoonheid was baie swak.

Spinnerakke in huis was oral sigbaar. Die rioolwater het in 'n bakkie gelek. Dit het 'n slegte, slegte reuk tot in die kombuis gelaat. Ons het ontsmetmiddels gaan koop om die reuk te onderdruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrusa F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrusa F
Saam met vriende

Kuier was baie lekker.

Ons het baie veilig gevoel, ligging was perfek - loopafstand van die see, sal aanbeveel vir 'n gesin of vriende wat lekker wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozell M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal dit definitief aanbeveel vir gaste of 'n gesin.

Baie rustig en het dit baie geniet. Baie skoon en netjies. Dus ook veilig. Regtig waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lincoln C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lincoln C
Gesin met klein kinders

Rustigheid, lekker ontspanning.

Fantastiese verblyf, alles wat ek gesoek het. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith P
Gesin met klein kinders

Wonderlik. Elke oggend vars seelug, een van die beste ervarings ooit. Definitief een plekkie vir die boeke.

Is in loopafstand na see. Definitief sal ek dit aanraai vir 'n gesin, enkelpaar of sommer vriende ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edlin O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Edlin O
Saam met vriende

Skep nie die cosy effek nie.

Die beddegoed lyk nie of 'n mens daaronder kan slaap nie. Ek dink die huis moet 'n definitiewe gedaante-verwisseling ondergaan. Ek sal definitief nie weer teruggaan na De Kock Flat toe nie. Een iets wat seker uitgestaan het is die gasvryheid van die dame by Etnas wat ons so goed ontvang het en ons goeie kliëntediens verskaf het. Andersins was die verblyf redelik. Alles wat jy verlang is in die huis. Dit sal net opgeskerp moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suretha F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Suretha F
Gesin met klein kinders

Ek sal hierdie huisie liewer in die somer aanbeveel.

Die huisie het slegs 'n kaggel in die sitkamer wat nie die res van die huis verwarm nie, m.a.w. die res van die huis is vriesend aangesien daar orals teëls is. Ek sal verwarmers in elke slaapkamer aanbeveel. Ons 1ste stort was yskoud aangesien die gas op was en ons self moes gaan soek vir vol gasbottel en dit opkoppel. 1 dag later sou ons ontdek die yskas was nooit ingeprop nie en ek moes self komberse uit die kaste haal en op die beddens gooi. Die eienaar kan bietjie meer doen om gaste cosy en welkom te laat voel. Die omgewing is egter beeldskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaline N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties,

Baie goeie diens, netjiese plek, lekker plekkie vir vakansie hou. Het inderdaad my tydjie daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 7, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVNm1lNn6TVWIiMNy53IjxizKnYydbev1axpGPUAqPzfznOEjvT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 7 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66632 20.226733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem