Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kock Flat Arniston

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R780 skoonmaakfooi per bespreking.

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Let asb. op dat De Kock Flat Arniston vas is aan die hoofhuis.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asseblief by die kantoor inklok. Aanwysings na die woonstel sal by die kantoor voorsien word.
Bring asseblief jou eie lanterns of ligte saam in geval van beurtkrag.
Reg van toegang word voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende gaste se verblyf.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingspartytjies, matrieks, en luide jolyt word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien jy jou verblyf kortknip nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 053
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 053
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 053
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 7, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVNm1lNn6TVWIiMNy53IjxizKnYydbev1axpGPUAqPzfznOEjvT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 053 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 7 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66632 20.226733