De Kombuys

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 35 % af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 17 Sep 2019 tot 31 Okt 2020.

Beskrywing

De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 3 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Ons bied verblyf vir persone wat op soek is na rus, vrede en 'n pragtige omgewing, maar ook vir diegene wat wil sien wat gaan vir wat op 'n organiese plaas.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede met slaapplek vir 12 gaste. Die eenhede sluit Die Bakhuis, Die Ou Skooltjie, Mountain Villas en die Doringbos boskamp in. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort en 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi, braai-area en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit wildkyk, wynproe, begeleide staptoere, fietsry, voëlkyk en swem in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Kombuys gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 R1 820 per nag (vir 2 mense)

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 17 Sep 2019 tot 31 Okt 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za