De La Haye

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De La Haye bied selfsorgverblyf in Langebaan Country Estate. Dié landgoed het 'n lieflike gholfbaan en die strandmeer, Elandsfontein Privaat Natuurreservaat, die Weskus Nasionale Park, Thali Thali Wildlodge, en Club Mykonos se casino is net 'n klein entjie se ry van hier af.

De La Haye het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het dubbel-beddens. Twee ekstra enkelbeddens is beskikbaar op versoek. Die tweede en derde badkamer word gedeel en is toegerus met 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n ketel. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, kaggel, skottelgoedwasser, wasmasjien, TV met DStv en Netflix en gratis WiFi. Die motorhuis het plek vir 2 motors en daar is nog 2 parkeerplekke op die perseel.

Doendinge in die omgewing: gholf, swem, visvang, vlieërbranderry, seiljag en kajakvaart.

Slaapplek

'n Bespreking by De La Haye sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De La Haye gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za