LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De la Rose Gastehuis | LekkeSlaap
+59

De la Rose Gastehuis

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanstraat 71, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De la Rose Gastehuis is 'n selfsorggastehuis in Lephalale. Hierdie eiendom is privaat en rustig, wat 'n kalm en ontspanne atmosfeer bied.

Gerieflike verblyf word in 8 gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n plafonwaaier, lugversorging, TV, yskas, mikrogolf, ketel, koffie, melkpoeier, suiker en breekware. Elke kamer het 'n privaat badkamer.

Daar is oorgenoeg parkeerplek in die skaduwee. Gaste is welkom om van die swembad en braaigeriewe op die perseel gebruik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir De la Rose Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hermanstraat 71, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink De la Rose Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanstraat 71, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b6ba5d01a39adad3296e286417adcf702d2a88ae1caa4dcc3b23eb01f128f10586ece0a1ad0da466edd9fcf309238f4f187?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 71 Herman Street Lephalale 0555 Limpopo 086 999 0018 10:00-20:00 10:00 -23.680310523578 27.723499271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!