LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Langer Bly | LekkeSlaap
+23

De Langer Bly

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir De Langer Bly
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Winnie B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

De Langer Bly is 'n heerlike ruim eenheid. Besonderse goeie waarde vir geld, veral met daardie soort uitsig. Tanya is 'n uitstekende gasvrou. Vriendelike, warm ontvangs. Ligging is puik en die stilte was absoluut ongelooflik. Net wat ons nodig gehad het. Ons het meer as veilig gevoel. Ek sien uit daarna om weer te gaan kuier.

Marius V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging vir ons doeleindes.

Perfek geleë om die omliggende area te verken. Verblyf netjies. Eenheid is goed toegerus.

Leonelle V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonelle V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker blyplek. Ruim kamers en alles wat jy nodig het. Gasvrou is baie vriendelik en het mens baie welkom laat voel.

Gerrit P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Baie lekker plekkie. Baie mooi see-uitsig. Als wat 'n mens nodig het vir n naweek wegbreek en selfs 'n week of 2. Sal verseker weer gaan kuier. Dankie vir julle dit was baie lekker.

Charlene B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Dit is so 'n rustige omgewing en privaat. Ons het dit so baie geniet om daar te bly.

Helena V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met vriende

Baie vriendelike omtvangs. Pratige ruim goed toegeruste wooneenheid, met wonderlik uitsig.

Die ideale plek om te rus. Dankie vir die gasvryheid.

Cecilia C - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste see-uitsig, goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly en sou graag wou langer bly. Daar is die mooiste see-uitsig vanaf die balkon asook vanuit die hele eenheid, slaapkamer, sitkamer en kombuis. Ons het veilige parkering binne motorhuis gehad. Plek was goed toegerus. Plek is naby aan plekke soos Mosselbaai en George. Heerlike eetplekke, ens. in die omgewing. Winkels ook naby. Baie vriendelike gasvrou.

Jessica M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica M
Saam met vriende

Lekker gebly.

De Langer Bly is 'n lieflike plek met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar inloer.

Cornelius T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius T
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig vanaf die balkon.

De Langer Bly is lekker naby tussen Mosselbaai en omringende plekke. Ons het dit baie geniet. Die rustigheid, veiligheid en asemrowende uitsigte. Ons gasheer en gasvrou, Tanya en Nico, baie dankie aan julle vir julle vriendelikheid. Ons was baie hartlik verwelkom. Ons sal beslis De Langer Bly aanbeveel en ook self oorweeg in die toekoms.

Hanlie V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met vriende

Skoon, bekostigbare en netjiese verblyf met wonderlike see-uitsig.

Vriendelike en effektiewe diens in 'n pragtige en skoon selfdiens-verblyf met wonderlike see-uitsigte. Baie dankie, absoluut geen klagtes nie

Ernst L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie tuis gevoel, en lekker gekuier.

Gastehuis is pragtig skoon en gerieflik geleë. Die see-uitsig was 'n bonus. Nico en Tanya is die perfekte gasheer en -vrou. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Zelda V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Gesin met tieners

Heerlike wegbreekvakansie by die see.

Ons het lekker gebly in 'n gerieflike ruim huis. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die see. Dit was rustig en ons sal weer daar gaan bly!

Jakes P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Sien die see, hoor die see!

Willie B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, goeie prys.

Baie goeie ligging, uitstekende uitsig, goed geprys, sal definitief weer daar gaan bly. Netjies skoon veilige parkering.

Liezl V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Enkelreisiger

Heerlike akkommodasie.

De Langer Bly is uitstekende waarde vir geld. Baie netjies en plek is goed uitgerus. Veilige parkering in garage gehad. Gasvryheid en aandag aan detail maak dit ekstra spesiaal. Ek sal definitief weer hier inklok.

Hester P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en goed toegeruste blyplek. Mooiste uitsig en baie gasvry.

Kan De Langer Bly defnitief aanbeveel. Skoon, netjies en baie goed toegerus. Die blyplek is baie ruim en het die mooiste uitsig. Gasvrye ontvangs deur Tanya en haar hondekinders het ons meer tuis laat voel.

Marilese V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilese V
Gesin met tieners

Uitstekende, heerlike verblyf.

Dit was heerlik om in so 'n netjiese plek te bly met die beste uitsig en beste braaiplek. Baie dankie vir so 'n puik plek.

Alida S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf, Baie netjies en baie mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Baie rustig en die mooiste uitsig ooit. Verblyf baie goed toegerus. Ons gaan baie beslis weer terug!!!

Henri W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and neat and well-equipped.

De Langer Bly is a very neat and well-equipped flat with beautiful views and safe access.

Jessica M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede keer by De Langer Bly en sal beslis weer gaan!

De Langer Bly is 'n lieflike plek om te ontspan. Die uitsig is pragtig en die plekkie bied alles wat nodig is vir 'n lieflike vakansie. Stel wel voor dat daar 'n waaier in die slaapkamer gesit word.

Marita S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en veilig.

Rustig, netjies en baie spasie. Vriendelike mense. Mooi see-uitsig. Voel nie vasgedruk nie.

Talita S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf met 'n pragtige uitsig.

Ons het lekker gebly. De Langer Bly het alles wat mens sou benodig. Vakansiegangers wat hou van bietjie televisie kyk moet net eie dekodeerder en kaart saamneem want De Langer Bly se pakket sluit slegs SABC- en Etv-kanale in.

Marita V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die see-uitsig was asemrowend, die dekor pragtig en die gasvryheid fantasties!

Hierdie verblyf was beslis een van ons beste! Die plek is so skoon en netjies en die see uitsig is asemrowend! Tanya en Nico se gasvryheid was fantasties. Ek sal beslis hierdie plek aan al my familie en vriende aanbeveel!

Loretta S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat was asemrowend en dis die pragtigste plek onder die son.

Sal weer teruggaan, dis verskriklik baie netjies en baie lekker dis home away from home, alles wat 'n mens nie aan gedink het nie is daar beskikbaar. De Langer Bly is die perfekte plekkie.

Sonja B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Lekker stil omgewing, fantastiese uitsig.

Ons het heerlik gebly in 'n mooi skoon plek met alles in. Die uitsig is fantasties en die huis is in 'n mooi omgewing en dis ook lekker stil. Patryse wat jou roep en 'n skilpad op die erf langsaan. Ons kon ons motor in die garage intrek.

Marnus H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very friendly. The place is very neat and clean and we had a wonderful time.

Adele B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflik!

Wat 'n wonderlike voorreg om by so 'n plek te kon tuisgaan vir 2 weke. Die plek is pragtig gemeubileer en alles is daar wat mens nodig het. Alles was perfek van aankoms tot en met ons vertrek. Tanya en Nico is twee wonderlike, gasvrye mense en die diens wat ons ontvang het was werklik uit die boonste rakke. Ons kan nie wag om volgende jaar weer terug te gaan soontoe nie! Geen ander plek sal hierdie uitsig kan klop nie....

Ruben P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal ons weer sien.

Baie lekker gebly, pragtige uitsig. Tot dolfyne gesien. Positief, dink die opdra van bagasie trappe op kan vir ouer mense 'n probleem wees.

Carla B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla B

Die uitkyk oor die see is 'n belewenis, definitief 'n plekkie om te ontspan.

Dis vir seker die vriendelikste mense wat jou ontvang. Beste uitsig oor die see en stapafstand van die strand. Lekkerste plekkie om te bly, het als wat mens nodig het. Dit het 'n gerieflike balkon waar mens lekker in die oggende of aande net 'n wyntjie of koffie kan geniet. Mense pla jou glad nie, is heeltemal op jou eie gemak.

Andre D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Fantastiese plek.

Heerlike tyd gehad by De Langer Bly. Tanya baie vriendelik en hulpvol met enige vraag. Baie dankie vir 'n heerlike kuier by julle plekkie, sal vir seker weer kom kuier.

Helene B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Alles is baie mooi en netjies. Ons het dit baie geniet.

Tersia V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Tanya het uit haar pad gegaan om ons met inligting oor die omgewing by te staan, saam met dit het sy vir ons 'n verwarmer en warmwatersakke reg gehad vir die koel weer.

Jamie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Baie nice ligging, walvisse het 'n show gegee vir 'n paar ure. Stel voor dat daar bedlampies in hoofslaapkamer moet wees. TV beperk, laat gaste hulle eie dekodeerder saambring, konneksies is daar.

Adri G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike amazing plekkie.

Wonderlike plekkie. Ongelooflike gasvrou en gasheer. Amazing uitsig. Alles wat mens voor kan vra en meer.

Nadia Van Eijk V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia Van Eijk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n moet om daar te kon bly, vir seker sal ons weer daar bly, so gasvry, netjies vriendelik en van ons lekkerste tye, dankie.

So dankbaar ons het besluit op De Langer Bly, die plekkie bied waarde vir geld, die mense is opreg vriendelik en doen soveel moeite. Dis ruim, skoon netjies, die uitsig pragtig. Sal vir seker mense aanraai om tuis te gaan by De Langer Bly.

Marina S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en rustige plek

Tany en Nico is die beste gasheer en -vrou. Dit voel nie eers soos vreemdelinge wat 'n mens ontmoet nie. Baie vriendelik en aangenaam. Hulle gaste se privaatheid is vir hulle baie belangrik. Hulle plek is baie mooi, skoon en netjies. Ons het niks kortgekom met ons verblyf daar nie. Verseker 'n moet besoek.

Christeleen L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christeleen L
Enkelreisiger

Dit was 'n sielsverrykende ervaring.

Jammer daar is nie 'n bad nie, maar die vertrekke is ruim en alles is in goeie werkende toestand.

Linea V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linea V

'n Bietjie van die hemel op die see.

Wat 'n netjiese plek! Selfs die kleinste detail is aan gedink in die plekkie. Die view is ongelooflik en die plek is goed toegerus met alles wat mens sou nodig kry. Die gasvrou is vreeslik vriendelik en tegemoetkomend en maak mens sommer tuis voel. Ek beveel sterk die plek aan vir ieder en elk wat 'n plekkie by die see wil ervaar.

Wessie V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Woonstel is goed toegerus, baie netjies en leef baie lekker. Lekker groot en doeltreffende yskas vir 'n gesin of groep wat langer wil bly. Baie vriendelike eienaar.

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 93, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdE5YYScRC3DyN2toBbosnXepf1dD2uyYwjSX8pFsPo8LhIBPF8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 93 Gordonia Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.076456881437 22.171021853373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!