De Loft Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Loft Guesthouse bied gerieflike verblyf, onberispelike diens en gasvryheid in die pragtige historiese dorpie, Piet Retief.

De Loft Guesthouse het "Deluxe"-, Superieur-, en gesinskamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met gratis toiletgeriewe en handdoeke, 'n privaat ingang en is uniek versier. Ander geriewe in die kamers sluit 'n plafonwaaier, lugversorging, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met sekere DStv-kanale in. 'n Haardroër, wasgeriewe en 'n strykyster en -plank is op versoek beskikbaar.

Dié gastehuis bedien 'n volledige Engelse- en 'n Kontinentale ontbyt. Daar is WiFi.

Op die perseel is daar ook braaigeriewe, en veilige, onderdak parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

The Munch-restaurant is net 50 m oorkant die pad, en bied 'n a la carte-spyskaart. Daar is talle restaurante in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Loft Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 120 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za