Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Mond

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 317, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R15 625 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

De Mond is 'n huis met karakter in Voëlklip, Hermanus en bied 'n gerieflike wegbreek vir 'n gesin. Die huis front na die see en het 'n uitgestrekte uitsig oor Walkerbaai en op die berge.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is ook 'n tuinkothuis wat 2 slaapkamers met en suite-badkamers het. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het elkeen 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, bad, wasbak en toilet het. Die hoofsuite lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die meer en Grotto-strand. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Die tuinkothuis se eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Albei slaapkamers het 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofhuis het 'n plaasstylkombuis, eetarea, biblioteek en 'n gesinskamer met 'n ruim sitarea wat na 'n stoep met 'n wingerdbedekte dak lei. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus en daar is 'n toonbank waarby gaste hul maaltye kan geniet. Verder is daar ook 3 koffiemasjiene in die huis.

Die eetarea het 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die sitarea het ook 'n kaggel waar gaste lekker kan sit en boeklees. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die tuinkothuis het 'n dubbelmotorhuis en grasperke met groot bome wat goed onderhou word.

Slaapplek

’n Bespreking by De Mond sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • 10de Straat 317, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R15 625
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R15 625
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 317, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA740e89206d1022b4c1277851735b92fef868f72e9c2114de8a9cd993cefe661b7e4f66497fd410897890d16d4fd24bafa248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 625 per nag (plek vir 10) 317 10th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4148096073 19.297648242104