De Oude B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Oude B&B is die lieflike skepping van Johan en Merinda Scheepers. Dit is'n verwelkomende oase in egte Suid-Afrikaanse platteland-styl. Dit is 53 km vanaf Ermelo op die Lothair-pad en die ideale oornag-B&B in die middel van Mpumalanga se vleiland-areas.

Vars plaasprodukte word gebruik vir die heerlike ontbyt wat in die hoofeetsaal bedien word. Aandetes is op versoek beskikbaar en moet vooraf gereël word. Die hoofsitkamer het 'n knus kaggel vir koue winteraande.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Oude B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]