De Oude Kraal Country Estate & Spa
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, lugversorging, 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Let asb. daaarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms aangesien dit onderhewig is aan veranderinge a.g.v. onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kaggel en 'n buitebraai-area.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Let asb. daaarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms aangesien dit onderhewig is aan veranderinge a.g.v. onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n spa-bad en 'n stort. Die kamer het lugversorging en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Let asb. daaarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms aangesien dit onderhewig is aan veranderinge a.g.v. onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort en 'n buitestort. Die suite het ook 'n kaggel en 'n privaat stoep.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Let asb. daaarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms aangesien dit onderhewig is aan veranderinge a.g.v. onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N1, Tierpoort Plaasdistrik, 35 km vanaf Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang