LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Oude Pastorie | LekkeSlaap
+22

De Oude Pastorie

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 28, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

De Oude Pastorie is 'n selfsorghuis in Greyton. Dit is ideaal vir 'n familie of groot groep wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe in die dorp.

Die huis is smaakvol versier en het 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbel-, koningingrootte- of 2 enkelbeddens en het 'n en suite- of aparte badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n gasstoof, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n aparte opwaskamer.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel en die leefarea bied toegang tot 'n onderdak-stoep aan die agterkant met 'n ingeboude braai-area en 'n omheinde tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke.

Daar is net slaapplek vir 11 gaste. 'n Boete van R3000 word gehef indien meer as 11 gaste oorslaap.Troeteldiere word nie toegelaat nie.

De Oude Pastorie is stapafstand vanaf restaurante, koffiewinkels, deli's en kunsgalerye. Ons is ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie avontuur-doendinge en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by De Oude Pastorie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir De Oude Pastorie
Netheid
4.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hoofstraat 28, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Pastorie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 28, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YjI5ZWE4LTZlY2EtNDYyOS1iZmFmLWVlMjNhZTczOTE3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 11) 14 5 1 5 28 Main Street Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.050546867493 19.607075269312
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!