De Oude Schuur
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Oude Schuur skuil op ’n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Stellenbosch, ’n historiese dorp in die Wes-Kaap, omring deur ’n amfiteater en bergreekse. De Oude Schuur is net 5 minute se ry van die beste wynplase in die land af, naamlik Webersburg Wine, Rust en Vrede Wines, Ernie Els Wines, Peter Falke Wines en Guardian Peak Wines & Grill.
Verblyf is beskikbaar in 5 kothuise wat elkeen 'n dubbelbed het. 2 van die kothuise het ook elkeen 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n kombuisie wat goed toegerus is vir selfsorg en 'n privaat braai-area is buite elke eenheid beskikbaar.
Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad en het toegang tot WiFi, ’n restaurant op die perseel, veilige parkeerplek, DStv en My Giga.
Stellenbosch bied ’n rits doendinge soos gholf, wynproe, kanovaart, staproetes, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry.
Daar is 'n Montessori-kleuterskool vir 2 tot 5 jariges naby die perseel en daar is meer beweging as gewoonlik tussen 7:00 en 9:00 wanneer ouers die kleuters aflaai.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink De Oude Schuur het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom