+80
Selfsorg in Kimberley

De Oude Sleeper Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Definitief n oornag opsie in Kimberley. Sal oor en oor hier kom bly. Dis altyd n plesier om hier te bly. Alles is Skoon, netjies, veilig en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Fantastiese ervaring. Fantastiese plekkie. Een van die beste selfsorg eenhede waar ek nog oorgeslaap het. Ruim vertrekke. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Veilige parkering binne in 'n kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, gemaklik en aangenaam. Ons het baie lekker gekuier. Macharie was baie tegemoetkomend en Patricia was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal definitief daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Would love to use your services again the next time. I enjoyed my stay. Thank you, De Oude Sleeper Inn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Gerieflik, ruim, netjies en lekker naby Diamantveld as jy daar is vir sport. Baie lekker gebly by Oude Sleeper.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great stay. Beautiful place. Very friendly staff. I would recommend it highly. Clean and also secure parking. Very quiet. Everything you need inside the house. Not very far from town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Bo verwagting. Heerlik. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Luukse eenheid. Baie netjies en luuks. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raeesa A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. It was amazingly beautiful. Truly a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerbrand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Synagogue Street, De Oude Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5544d20d04b7fc6fd63fce51f2db9a95ce680efef28a96a412bf1295804437492b098a521f4433c0f376a4c2613f2dd6ae1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Synagogue Street De Oude Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.748452931995 24.771086836886
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang