Selfsorg in Kimberley

De Oude Sleeper N12

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
3.6
Sjaak V
1 nag
4.6
Des 2025

Gemaklik en lekker. Ja, baie lekker en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulus J
Kort verblyf
4.4
Des 2025

Modern eenheid op die N12 na Kaapstad geleë. Die eenheid is modern, skoon en netjies en buite die stad geleë. My bekommernis was dat die veiligheidshek konstant oop was. Daar is swaar voertuie wat in en uit die perseel beweeg en op die perseel parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Cilliers D
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2025

Onverwags netjies en goed ingerig. Aanwysings na afrit sal baie help. Baie netjies en nuut.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadine M
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2025

Nice plek in 'n industriële omgewing. Baie lekker woonstel. Dis egter nie op 'n eienaar se plaas soos adverteer nie, wel by 'n trok workshop/diesel depot.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerbrand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek

N12, Farm Adalain, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a83b966d199d051e6c9bfff8650ab3e6f54d438cd468b01cf6bd38be4f540ef679148ab80b60eb183122f6006de9bb9fef9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 N12 Farm Adalain 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.793192002095 24.720091223717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang