De Oude Wes
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marijke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Quinette W - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit het gevoel soos huis!
Raylene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Bennie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Irene G - Mrt 2024
Algehele gradering
Net een nag oorgeslaap maar alles was perfek!
Tessa S - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, baie spasie.
Sanet L - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige huis waar jy onmiddellik tuis voel.
Gideon J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie bly ons gesin het hier oorgebly - net goeie herinneringe wat ons saamneem.
Toinette D - Jan 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik lekker.
Yolande K - Jan 2024
Algehele gradering
Fabulous, quality and value for money!
Clarissa H - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer daar oorslaap.
Stewart S - Des 2023
Algehele gradering
Great value, great stay, fantastic.
Amanda E - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, mooiste huis.
Annette B - Des 2023
Algehele gradering
Huis is fantasties!
Izelda R - Des 2023
Algehele gradering
Ons was 5 groot mense en een kind. Dit was verskriklik lekker in daai mooi plek.
Gustav K - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, klassiek en goeie waarde.
Jacques F - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker Karoo kuier in 'n skoon en netjiese huis.
Ruth-ann M - Okt 2023
Algehele gradering
It was outstanding.
Liandi R - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en alles wat jy moontlik kan nodig kry.
Henriette J - Sep 2023
Algehele gradering
Beste besluit ooit!
Amanda E - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elsa V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, groot huis ideaal vir 'n groep mense.
Melissa B - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Elizna V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, die garage is te klein vir 'n dubbelkajuitbakkie, maar die straat was veilig.
Joelene M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Michelle B - Mei 2023
Algehele gradering
Dit is 'n snoesige kuierhuis wat die lekkerste halfpad-merk is vir fietswedrenne.
Lizl P - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige huis, goed geleë in Graaff Reinet.
Arnold C - Mei 2023
Algehele gradering
Spacious house with superb interior.
Divan B - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles is daar en die beste waarde vir geld ooit!
Sarnel K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Sandra L - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic spot!
Christelle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik, skoon en netjies!
Petra E - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning.
Ulrica S - Feb 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Jenice V - Feb 2023
Algehele gradering
Bekostigbare oorslaapplek vir groot familie.
Lee-anne J - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxing, good place to overnight or for sightseeing.
Willem C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie oulike huis en besonders groot. Baie oulike braai-area en outydse gevoel van die huis.
Gustav M - Jan 2023
Algehele gradering
'n Mooi en groot huis.
Jaco N - Jan 2023
Algehele gradering
Absolute aangename ervaring.
Eva F - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Lees meerJanette V - Des 2022
Algehele gradering
Groot familie gerief.
Leandra D - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Susan F - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, lekker gebly.
Libin B - Des 2022
Algehele gradering
House was neat and tidy, very spacious with enough cutleries for cooking.
Jomaré A - Des 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Ineke L - Nov 2022
Algehele gradering
Die huis was skoon, die meubels mooi en daar is voorsiening gemaak vir die meeste gebeurlikhede
Karin E - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Hay-leigh V - Okt 2022
Algehele gradering
The house is so beautiful.
Anna-marie V - Jul 2022
Algehele gradering
Ons was slegs vir een nag daar oorgebly, maar het alles wat nodig was daar gevind.
Matthew D - Jul 2022
Algehele gradering
More than satisfactory. Lovely accommodation.
Janine P - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful, comfortable stay in safe neighbourhood.
Liandi R - Mei 2022
Algehele gradering
Beste verblyf in Graaff Reinet!
Lynn N - Mei 2022
Algehele gradering
Its was simply the best and very convenient for our needs.
Danielle R - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie netjies en vriendelike diens.
Lees meerJoelene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek, definitief waarde vir geld, sal weer kom.
Marinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Hantie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige ruim huis, baie netjies. Sal beslis weer besoek en aanbeveel vir enige toeris.
Willem B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Phil A - Feb 2022
Algehele gradering
More than what we expected.
Chanel M - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Ruimte, skoonheid, lugversorger was ons lewensredder, baie gerieflik vir enige okasie. Ons kom definitief terug.
Sharon A - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Juanita C - Des 2021
Algehele gradering
Die dekor in die huis is mooi.
Hester W - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Dorothea B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige huis en so netjies! Dankie dat my hondjies ook daar kon tuisgaan! Sal van nou af daar oorbly!
Hardus V - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi huis, lekker gekuier.
Irene G - Nov 2021
Algehele gradering
Baie ruim en netjiese huis met alles wat jy nodig het.
Frans V - Okt 2021
Algehele gradering
De Oude Wes is ’n huis weg van die huis.
Robynn E - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, modern en mooi!
Bernadise V - Aug 2021
Algehele gradering
Very nice.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesstraat 14, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom