Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Pakhuys

Olienhuys
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Olienhuys is 'n luukse chalet wat vernoem is na die bome wat in die omgewing groei. Die chalet het slaapplek vir 5 gaste en het 2 slaapkamers en 1,5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n konginggrootte-bed en 1 enkelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is nóg 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n slaapbank vir die vyfde persoon. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kaggel binne en 'n TV met plaaslike kanale. Daar is 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie -dekordeerder en -slimkaart saambring. Die kombuis is met 'n gasstoof, -oond, yskas en 'n mikrogolf toegerus. Die eenheid se braaigeriewe bied 'n panoramiese uitsig op die Cederberge. Die eenheid is sowat 50 m van die swembad af.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie slegs MTN-opvangs het en geen ander netwerk nie. WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waboomhuys
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Waboomhuys is 'n knus kothuis met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oond en ander kookgerei toegerus. Daar is 'n ruim leefarea met 'n kaggel en lugversorging. Daar is 'n TV met plaaslike kanale, asook 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan dus hul eie -dekordeerder en -slimkaart saambring. Buite is daar braaigereiwe en 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie slegs MTN-opvangs het en geen ander netwerk nie. WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Janfrederik - Luukse grasdak Safaritent
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse safaritent word bedek met 'n grasdak, en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid is privaat en bied mooi uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie slegs MTN-opvangs het en geen ander netwerk nie. WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bokmakierie - Biedouin Safarihut
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie houthuisie is met tent oorgetrek en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid is privaat en bied ongelooflike uitsigte en braaigeriewe wat tussen die Cederberg se rotse gesetel is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie slegs MTN-opvangs het en geen ander netwerk nie. WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Safarihut
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse hut het lugversorging en is in 'n mooi hoekie op die plaas geleë met die rooi Cederberge en fynbos as agtergrond. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie slegs MTN-opvangs het en geen ander netwerk nie. WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Schaapkraal Lux Safarihut
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié hut is deur ‘n Bedouin-tent bedek en bied ‘n kamer met ‘n koninggrootte-bed en ‘n enkelbed. Die badkamer het ‘n bad en stort. Die kombuis is teogerus met ‘n oond, stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenheid is privaat met ‘n lieflike uitsig en ‘n braai-area tussen die Sederberg-rotse.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie slegs MTN-opvangs het en geen ander netwerk nie. WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blokhuys
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blokhuys is 'n tweeslaapkamer-eenheid met lugversorging en slaapplek vir 5 mense. Daar is 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 'n vyfde persoon. Let wel dat hierdie eenheid nie 'n TV het nie. Daar is 'n beskutte braai-area op die voorstoep en vuurmaakhout is op die plaas beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie slegs MTN-opvangs het en geen ander netwerk nie. WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5tYy5OOfpJqSaucZwyhbM17MSO7m3FcDLBdedAff4nhoaHFSnP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 Vleiplaas Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120727946544 19.059348106384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem