De Swartze Unit 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Swartze Unit 5 is 'n ruim meenthuis vir 6 gaste in Gobabis naby aan die middedorp.

Dié huis is binne 'n veiligheidskompleks geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die kamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en-suite badkamer met 'n stort en toilet. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.

Gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer.

'n Enkeltoesluitmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke is beskikbaar. Die kompleks het toegangsbeheer en 'n veiligheidsheining rondom. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

De Swartze Unit 5 is slegs 400 m vanaf die middedorp en die Gobabis Mall met al sy winkels en banke.

Slaapplek

'n Bespreking by De Swartze Unit 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Swartze Unit 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 380 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za