De Tafelberg Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Tafelberg Gastehuis is gelee aan die boonste hange van die wereldbekende natuurwonder, Tafelberg, wat Kaapstad sy unieke karakter gee.

Van die gastehuis af is daar asemrowende uitsigte oor die stad, die hawe, Tafelberg, Seinheuwel en Leeukop.

Die gastehuis bied 8 goed-ontwerpte kamers, almal en suite met of 'n uitsig van Tafelberg of die stad.

Die herinnering van 'n onvergeetlike ontbyt, bedien op die uitstekende terras met pragtige uitsigte oor die stad en die swembad, sal vir altyd met elke gas wees.

Gelee in die Oranjezicht woonbuurt, gaste kan ontspan en verfris bly langs die rustigheid van die swembad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Vlaams

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Tafelberg Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za