Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Uiehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir De Uiehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jaco H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pristine, almost perfect.

Pristine accommodation. Very safe with easy access. Tar road all the way from Oudtshoorn. From Calitzdorp you will have to travel on about 30km of gravel, but it is very scenic and worth the drive. No Wi-Fi and bad MTN reception. No TV, hooray! There is a coal stove in the lounge/dining area, which doesn't show in the photos. The hostess is very friendly. Even offered us a free night just because the gas ran out and we had to wait about 2 hours for a refill. The location, although almost perfect, is unfortunately on the wrong side of the road. So, in your view, there is a road, some trees which block the view and several electric lines. A pity. So to see the view shown in the photos you have to stand against the fence. I would also recommend that the owners supply a wire brush for the braai grid. The kitchen pans, frying pan and 2 burner gas stove are a bit tired. Still a worthwhile 5-star visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met vriende

Beste B&B in 'n lang tyd. Alles was goed, skoon en netjies. Pragtige omgewing.

Ons wens ons kon langer kuier. Goeie fasiliteite en uitstekende diens. 'n Stoepkuier sou lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Hein, it's so lovely to read such kind reviews! Please come visit soon and next time for longer.

De Uiehuis
Inge N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge N
Gesin met tieners

Really enjoyable time.

Big reception area, fireplace, well-heated and big Magneto lights for loadshedding. More than enough space for all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Inge for your lovely review. Please come back soon!

De Uiehuis
Sam P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike en mooi huis op 'n plaas onder die Swartberge. Kan meer gereeld hierheen kom vir langer!

Ruim huis wat baie netjies en skoon is. Die huis is baie goed toegerus vir 'n week se kuier. Die ligging is onbeskryflik mooi met die uitsig op die Swartberge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Sam.
We appreciate your lovely feedback and hope to see you back to visit soon!

De Uiehuis
Stoffel E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Uiehuis is sentraal geleë as jy die besienswaardighede rondom Matjiesrivier wil bekyk. Die uitsig van die stoep af is pragtig en die omgewing is baie rustig. Ek sal dit weer besoek as ek kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Stoffel. We hope to see you again one day.

De Uiehuis
Marius V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Lekker gekuier in 'n huis wat soveel bied.

Die huis is skoon, ruim en goed toegerus. Die gasvrou woon net om die draai en is baie hulpvaardig. Lieflike slaapkamers en moderne badkamers. Asemrowende uitsig op die Swartberg vanaf die voorstoep. Dit is 'n huis vir lekker kuier. Die verblyf bied goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Marius.
Please come visit us again soon.

De Uiehuis
Eric S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en goed toegeruste verblyf, met uitstekende uitsig op die Swartberg.

Baie netjiese verblyf, lekker ruim en goed toegerus, ek sal dit aanbeveel vir 'n lekker rus, en uitstekend as jy die omgewing en Swartbergpas wil verken op jou bergfiets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Eric for the visit. We appreciate the lovely review and hope to see you all again.

De Uiehuis
Jayne F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayne F
Saam met vriende

Beautiful bedding and crockery. So comfortable. We enjoyed the mountain view from the verandah.

Enjoyed walks in the veld. As it was cold we spent the evening around the wood stove, cooking our dinner and chatting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Jayne, for your kind words. You were great guests and are welcome back anytime.

De Uiehuis
Wilna M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Familie kuierplek.

Hierdie selfsorghuis, is lieflik Met 3 kamers kan daar baie gemaklik 8 mense saam kuier, 4 deel 1 gesinskamer Die stoep vra vir lekker lang kuier om die lang tafel en met 'n uitsig op die Swartberge so naby, wil jy niks anders doen nie. Lugverkoeling in elke kamer, sorg dat die somerhitte wyk. Hierdie plek is ideal vir vriende en familie om saam te kuier, selfs die winter kan maar kom, die binne braai/kaggel sal die koue laat verdwyn. Alles wat jy kan benodig is voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Hi Wilna,
Thank you for the awesome review.
We hope to welcome you back one day.

De Uiehuis
Megan G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altogether wonderful.

De Uiehuis was such a beautiful place to switch off and relax. The view of the Swartberg mountains in front of us, surrounded by farms, what a perfect location. The house itself was big and spacious, can sleep 8 adults very comfortably. The aircon was a bonus from the warm evenings and the house was more than well equipped. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Megan, for the lovely review on De Uiehuis. We are so grateful for the kind words. We hope to see you again.

De Uiehuis
Jasper H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A spacious, comfortable, well-maintained historical house in a stunning, peaceful, beautiful location.

The hosts were friendly, helpful and efficient. The location is truly spectacular in its view of the Swartberg. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you for the lovely review Jasper.
We hope to see you all one day soon!

De Uiehuis
Charmaine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic!

We actually extended our stay to enjoy the beautiful scenery and surrounds a bit longer. It was a great experience overall. Can highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Charmaine for your fantastic feedback. We appreciate it so much!

De Uiehuis
Mariska V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Gesin met tieners

A piece of heaven was shared with us!

Words can not describe the beauty of the scenery. The owners made us feel at home the moment we stopped there. The house is set up beautifully! I felt right at home. Being back home after the visit is just so depressing. Am contemplating packing up and moving! Thank you for an awesome stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Mariska, for your lovely review.
We would love to have you back anytime.

De Uiehuis
Lesinda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

De Uiehuis is die rustigheid vanself. Die stilte was nodig.

De Uiehuis is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Lesinda, for the wonderful review, we are very grateful.
You are welcome back anytime.

De Uiehuis
Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Die Uiehuis het werklik aan al ons verwagtinge voldoen.

Ek was uiters beïndruk met die besondere netheid van die verblyf. Ons was op 'n fietstoer in die Suid-Kaap en die ligging van die Uiehuis was vir ons uitstekend omdat ons die oggend na ons verblyf oor die Swartbergpas sou ry. Ek kan aan min plekke (indien enige) dink wat vir ons groep beter sou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you Jan, for coming to stay with us, you were great guests.
Hope to have you back soon.

De Uiehuis
Leon S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaas kuier in 'n pragtig versorgde ou plaashuis.

Ons hou plekke rustigheid bied ver van die stad se gewoel. De Uiehuis is aan die voet van Swartberg pas op 'n pragtige plaas. Ons het one eie stukkie plaas gehad. Baie mooi kunstig en gerieflik ingerig en presies wat ons nodig gehad het. 'n Lekker houtstoof het ons warm gehou in die skielike koue wat ons getref het. Brita was baie hulpvaarding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Thank you for these lovely words, Leon.
Please come back and visit again.

De Uiehuis
Deon J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Gesin met klein kinders

Ruim oorslaapplek met pragtige uitsig op berge.

Die huis is op ñ werkende plaas, langs ñ stil teerpad geleë met ongelooflike uitsigte op die Swart berge. Die beddens en beddegoed is van baie hoë gehalte en die uitleg het perfek vir ons gesin gewerk. Een van die kamers bevat ñ dubbelbed en ñ koninggrootte-bed wat wonderlik was om ons en ons twee klein kinders in een spasie te akkommodeer. Ons kon heerlik op die groot grasperk braai, speel, sterre kyk en gesels tot laat in die aand. Die Buffelspoort grondpad na die plaas is aan te beveel vir die ongelooflike natuurwonders en klipformasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Uiehuis se terugvoer

Hello Deon,
It was so cool having you here. You are welcome back at De Uiehuis anytime.

De Uiehuis
Vanaf
R3 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 840
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mooiuitsig Plaas, Matjiesrivier, Kangovallei, 47 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fcffd5e2a5082d54b35fd802ec119133debbf392499420a9a82f90e7983c4127a151528db0ceab3a31aa8d9b46a596b3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 840 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 Farm Mooiuitsig Matjiesrivier, Cango Valley 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.400836856596 22.041539369673
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem