De Ville Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Ville Lodge is in Franschhoek, 'n pragtige dorpie met 'n ryk geskiedenis geleë. Ons bied fantastiese verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Elke pragtige eenheid is onafhanklik, volledig toegerus en mooi versier.

Al ons selfsorg-eenhede is volledig toegerus en modern afgewerk, en elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie, 'n eethoeke, sitarea en 'n elegante en suite-badkamer. Elke kamer het ook DStv (Compact) en gratis WiFi.

De Ville Lodge se sentrale ligging maak dit ideaal vir besoekers wat 'n draai wil gaan maak by al die winkels, puik restaurante, wynproeplekke waarvoor hierdie unieke dorpie so bekend is. Besoekers kan gerus ook gaan kyk na die landmerke en die historiese geboue wat net 'n klein entjie se stap van die lodge af is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Ville Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za