De Vrolike Vark

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

De Vrolike Vark is deel van Elephant Lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Mabalingwe is in die hartjie van die Waterberge, net buite Bela-Bela. Dit is 'n wegbreekplek vir natuurliefhebbers waar vlakvarke, nyalas en koedoes elke dag gaste op die patio kom groet.

Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer, 1 met 'n stort-oor-bad en die ander met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien en lugversorging is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket.

Die eenheid het 'n privaat boma met 'n uitsig oor 'n klein stroompie.

Dit is naby die gemeenskaplike swembad, 'n mini-gholfbaan, tennisbane, muurbalbaan, tafeltennistafel, pooltafel en 'n winkel.

Die Mabalingwe Natuurreservaat is die tuiste van die Groot 5 en die oord bied ook wildritte, perdryritte, 'n restaurant, dameskroeg en die unieke Kalahari-boskroeg. By die swembad kan Eddie en Simon die kinders ure lank vermaak.

Slaapplek

'n Bespreking by De Vrolike Vark sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Vrolike Vark gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 R1 260 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za