Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vrolike Vark

Eenheid 261A
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgeenhede is splinternuut oorgedoen en het 'n slaapkamer, 'n leefarea, klein kombuisie en 'n groot stoep met lieflike meubels. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en kinders is welkom om op slaapbanke te slaap. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met n stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea, met gemaklike slaapbanke, DStv (Compact Plus) en WiFi, lugversorging en dakwaaiers. Gaste kan gerus die privaat boma met 'n uitsig oor 'n klein stroompie vir 'n gesellige braai of kampvuurkuier gebruik. Veilige parkeerplek word voorsien. Dit is stapafstand van die groot gemeenskaplike swembad, 'n mini-gholfbaan, tennisbane, astrobaan, muurbalbaan, tafeltennistafel, pooltafel, groot opblaasspringkussing en 'n kafee met wegneemetes en 'n winkel. Klimrame en 'n ruim speelkamer is vir die kleuters beskikbaar. Die kinders word gereeld vermaak by die swemarea. Die Mabalingwe Natuurreservaat is die tuiste van die Groot 5 en die oord bied ook wildritte, perdryritte, 'n restaurant, spa, dameskroeg en die unieke Kalahari-boskroeg aan gaste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binne eenhede is streng verbode.
Lawaai en harde musiek is streng verbode.
Geen vure naby die eenhede nie. Vure is slegs binne die bomas toelaatbaar.
Vure in bomas moet geblus word voordat die bomas verlaat word.
Geen rommel moet by die bomas gelaat word nie.
Sigaretstompies moet nie buite gegooi word nie aangesien dit 'n brandgevaar skep.
Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie. Dit word skoongemaak voordat gaste arriveer. Indien gaste daaglikse skoonmaakdienste benodig, kan hulle dit vooraf met die eienaar reël. Let asb. daarop dat hierdie dienste teen ekstra koste is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 261B
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgeenhede is splinternuut oorgedoen en het 'n slaapkamer, 'n leefarea, klein kombuisie en 'n groot stoep met lieflike meubels. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en kinders is welkom om op slaapbanke te slaap. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met n stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea, met gemaklike slaapbanke, het DStv (Compact Plus) en WiFi, lugversorging en dakwaaiers. Gaste kan gerus die privaat boma met 'n uitsig oor 'n klein stroompie vir 'n gesellige braai of kampvuurkuier gebruik. Veilige parkeerplek word voorsien. Dit is stapafstand van die groot gemeenskaplike swembad, 'n mini-gholfbaan, tennisbane, astrobaan, muurbalbaan, tafeltennistafel, pooltafel, groot opblaasspringkussing en 'n kafee met wegneemetes en 'n winkel. Klimrame en 'n ruim speelkamer is vir die kleuters beskikbaar. Die kinders word gereeld vermaak by die swemarea. Die Mabalingwe Natuurreservaat is die tuiste van die Groot 5 en die oord bied ook wildritte, perdryritte, 'n restaurant, spa, dameskroeg en die unieke Kalahari-boskroeg aan gaste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binne eenhede is streng verbode.
Lawaai en harde musiek is streng verbode.
Geen vure naby die eenhede nie. Vure is slegs binne die bomas toelaatbaar.
Vure in bomas moet geblus word voordat die bomas verlaat word.
Geen rommel moet by die bomas gelaat word nie.
Sigaretstompies moet nie buite gegooi word nie aangesien dit 'n brandgevaar skep.
Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie. Dit word skoongemaak voordat gaste arriveer. Indien gaste daaglikse skoonmaakdienste benodig, kan hulle dit vooraf met die eienaar reël. Let asb. daarop dat hierdie dienste teen ekstra koste is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elephant Lodge 261, Mabalingwe, R516 Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8b3a92c4aa39cc683bfc80228f8cbd2c85a6567af0a83f9d35c565cc2752de49290c2e17fcfee08bef28f6245b782b41ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 261 Elephant Lodge Mabalingwe, R516 Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849583159317 28.042704954426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem