De Witte Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem.

De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 6 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kamer het 'n privaat ingang. Die kamers beskik ook elkeen oor 'n TV met die DStv-gastehuispakket, 'n yskassie, mikrogolf, gratis WiFi, kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is by die tarief ingesluit.

Gaste kan van die swembad gebruik maak of op die patio ontspan.
Die gastehuis is stapafstand vanaf Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Bethlehem bied verskeie restaurante, staproetes en gaste kan die Sol Plaatjie Dam, plaaslike museum of die Golden Gate Hoogland Nasionale Park besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Witte Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za