Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 3

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1240 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste ontvang afslag by die Pro-Shop vir gholfbesprekings, 'n komplimentêre wynproe by Kleine Zalze-wynlandgoed en spesiale aanbiedinge by Camelot Spa.
Hierdie woonstel het 'n omsetter sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef10e2ca9fd664335e74086fab0d8c1f13a081372e74035d2e1c388ce0ef988a6c62d036d14737f6d82133842c882b61997b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975086 18.831445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem