LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Zoete Inval | LekkeSlaap
+36

De Zoete Inval

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 209/1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

De Zoete Inval bied selfsorgverblyf met 'n berg-uitsig in Clarens en het slaapplek vir 6 gaste. Gratis WiFi word voorsien.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is op die eerste verdieping en lei na 'n balkon met 'n berg-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Elektriese komberse word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan etes by die etenstafel geniet. Die leefarea het 'n kaggel en lei na 'n stoep. Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien beskikbaar, gaste moet asb. hul eie kapsules voorsien.

De Zoete Inval is 600 m vanaf die middedorp, verskeie restaurante en kafees. Clarens bied verskeie doendinge, soos gholf, vierwielmotorfiets-, bergfiets-, voetslaan-, stap- en 4x4-roetes asook, rivier- en witwatervlotvaart. Gaste kan ook die kunsgalerye en die Basotho Cultural Village besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by De Zoete Inval sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir De Zoete Inval
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Besterstraat 209/1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink De Zoete Inval het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 209/1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6QxIb79iZaOMJ9mHerTLGQPCtXeEQBKDg3pob7Ys1zLshs7d87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700  per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Bester Street 209/1 Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.516328115827 28.417688124339
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!