LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Deane Cottage | LekkeSlaap
+14

Deane Cottage

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 72 resensies vir Deane Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Paula N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula N

Baie baie netjies!

Vriendelike ontvangs, baie dankie Julia. Alles wat een benodig vir 'n gerieflike oornag verblyf. Baie veilig en die omgewing was pragtig. Dankie Julia julle plek is pragtig en knus.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Paula
So bly julle het gemaklik geslaap en die verblyf geniet. Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Vriendelike groete
Julia

Deane Cottage
Jaco W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Gesin met tieners

Het alle verwagtinge oortref.

Deane Cottage bied werklik uitstekende verblyf met alles waaraan jy moontlik kan dink of mag benodig om jou verblyf spesiaal te maak. Wens ek kon langer bly, maar sal beslis weer van julle gebruik maak. Word aanbeveel vir enige iemand wat in Bloemfontein wil oornag.

Heléne R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heléne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deane Cottage is beslis waarde vir geld.

Dit het beslis al ons verwagtinge oortref. Maak asb. gerus gebruik van hierdie pragtige bestemming. Alles was silwerskoon, keurig en netjies. Ons sien julle beslis een van die dae weer.

Millicent C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation with great attention to detail.

The accommodation is modern and comfortable with every conceivable convenience. The area has lovely old houses and gardens and travel to and from the highway was easy. Peaceful and quiet.

Deane Cottage's terugvoer

Dear Millicent,
Thank you so much for your kind review, it is much appreciated.
Kind regards,
Julia

Deane Cottage
Andre V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Hierdie is 'n baie netjiese kothuis, wat ek beslis sal aanbeveel vir toekomstige reisigers. Sentraal geleë in goeie omgewing. Dankie vir die gasvryheid, dit word waardeer.

Deane Cottage's terugvoer

Beste André
Baie dankie vir die 5 sterre, waardeer! Bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Julia

Deane Cottage
Teya C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teya C
Besigheidsreis

Exceptionally clean, private and very stylish!

I would highly recommend it.

Deane Cottage's terugvoer

Thank you so much, Teya, really appreciate your kind review.

Deane Cottage
Andre N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was 100%.

Baie skoon en nietjies. Alles wat 'n mens nodig het. Gebou in uitstkende toestand. Baie mooi area.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie Andre, hoop om julle weer te huisves.

Deane Cottage
Hanno B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno B
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Deane Cottage's terugvoer

Hallo Hano

Baie dankie vir jou terugvoer, baie bly dit was vir julle waarde vir geld. Hoop ek sal julle volgende keer kan ontmoet.

Vriendelike groete
Julia

Deane Cottage
Michelle D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Baie netjies, veilig en vriendelik.

Sien sterre.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre, waardeer.

Deane Cottage
Laetitia S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Netjies, skoon, duursaam, kan sien 'n vrou se hand het die fynere dingetjies bepaal.

Herman D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Baie gerieflike en lekker plek om te oornag.

Riaan B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende moderne eenheid en gasvrou se gasvryheid is onverbeterlik.

Wonderlike 2 nagte gehad en die plekkie is goed toegerus en onverbeterlik! Julian sal die ekstra myl loop om dit vir haar gaste aangenaam te maak.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Riaan, baie dankie dat jy die tyd geneem het om sulke positewe terugvoer te gee, ek waardeer dit. Hoop ek sal weer met julle kan kuier. Vriendelike groete, Julia.

Deane Cottage
Magda B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Pragtige omgewing, netjies en skoon woonstel. Kan voëltjies hoor fluit. Skoon water beskikbaar. Privaat en veilig.

Hester O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en rustig.

Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ons het uitstekende diens gekry. Dis baie rustig en veilig asook veilige omgewing. Beveel dit aan vir toekomende gaste. Alles is skoon en netjies gewees. Jou privaatheid word ook respekteer.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie Hester, ek is bly julle kon ontspan en dat julle gerieflik gebly het. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Julia

Deane Cottage
Brian V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Gesin met klein kinders

I will go there again.

See stars.

Joppie F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joppie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig, ontspannend en baie netjies en skoon.

Die gasvrou was baie vriendelike en altyd beskikbaar om te help. Ons het ons verblyf baie geniet en sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familie. Die verblyf het aan al my verwagtinge voldoen. Sal beslis weer gebruik maak van hierdie juweel aan die hange van Navilhill.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie, Joppie, waardeer die moeite met jou positiewe terugvoer.

Deane Cottage
Elzette R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette R
Enkelreisiger

Rustig, mooi.

Baie aangename gasheer en gasvrou, uiters netjies en omgewing pragtig. Maklik om weer op die hoofpad uit die stad te kom na Johannesburg. Veilig.

Deane Cottage's terugvoer

Goeiedag Elzette,

Dit is so lekker om van iemand te hoor wat van die mooie Kaap afkom dat dit hier in Bloem ook mooi is. Bly jy het veilig gevoel.

Groete,
Julia

Deane Cottage
Erhard W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard W

Pragtige plek in 'n stil en boomryke area.

'n Heerlike, goed toegeruste en stylvolle plek in 'n boomryke en rustige area geleë

Deane Cottage's terugvoer

Beste Erhard, ek is so bly dat Bloemfontein julle nie teleurgestel het nie, baie dankie vir die mooi terugvoer.

Groete
Julia

Deane Cottage
Francois D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld!

Julia het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Wat 'n pragtige rustige en veilige plek. Alles van die hoogste gehalte! Geen stadsgeluide, net voelgesange! Ons sal beslis weer kom en bevel dit baie sterk aan.

Deane Cottage's terugvoer

Baie, baie dankie vir mooi terugvoer Francois, ek waardeer dit.

Deane Cottage
Kobie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier met alles en meer wat ons nodig gehad het.

Julia is die perfekte gasvrou. Sy het ons baie tuis laat voel en seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Deane Cottage is die ideale gasteplekkie in Bloemfontein en ons sal graag weer wil oornag in die toekoms.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Kobie, ek is so bly julle het julle kuier hier by Deane Cottage geniet en dat julle wel gekry het wat julle verwag het. Sien uit om julle weer hier te huisves.

Deane Cottage
Gf S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Het aan alles gedink om verblyf so gerieflik moontlik te maak. Gaan nie sommer geklop word nie. Uitstekend!

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer GF, bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle weer te huisves.
Groete,
Julia

Deane Cottage
Juan M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, gasvry en waarde vir geld.

Alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Beslis waarde vir geld. Sal defintief weer kom oorslaap.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie dat jy moeite gedoen het om so 'n positiewe resensie vir my te gee, ek waardeer dit.

Deane Cottage
Renay D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renay D

Uitstekende waarde vir geld.

Julia was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is pragtig gemeubileer en toegerus met alles wat jy nodig het. Die area voel baie veilig en daar is 'n mooi winkel sentrum met eetplekke nie ver daarvandaan nie. Kan dit definitief aanbeveel en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Deane Cottage's terugvoer

Baie baie dankie, Renay, so bly julle kon by my bly voordat ons almal by die huis moet bly. Sterkte met al die uitdagings wat ons nou het.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Annemi D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi D

Wonderlik.

Deane Cottage is skoon, netjies, rustig en baie veilig en eienaar baie vriendelik. Dankie vir 'n lekker naweek saam met my gesin.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Annemi, so bly julle het julle naweek geniet. Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Duo O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duo O
Gesin met tieners

Ongelooflik nice plek vir 'n aand se oorslaap.

Ongelooflik nice plek vir 'n aand se oorslaap as jy ry vanaf Oos-London en Centurion.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Duo, so dankbaar dat jy jou verblyf geniet het.

Deane Cottage
Johan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Verblyf uit die boonste rakke.

Kothuis het alles wat nodig is. Skoon, netjiese verblyf. Inligting deur Julia via WhatsApp het dit maklik gemaak t.o.v. verblyfreëlings. Tydens ons besoek was daar landswye kragonderbrekings, maar die kothuis beskik oor genoeg kerse en hulpmiddels om dit te bowe te kom. Ons sal beslis weer by Deane Cottage oornag sou ons in daardie rigting reis. Dit is duidelik dat dit vir Julia belangrik is om haar gaste alles te bied wat hul nodig mag hê. Baie dankie daarvoor.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Johan
Ek is so bly julle oornagstop by Deane Cottage was gemaklik. Baie, baie dankie vir jou terugvoer.
Vriendelike groete, Julia.

Deane Cottage
Sarel M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Deane Cottage is baie netjiese cottage. Baie skoon, veilig en in 'n baie stil omgewing. Baie vriendelik ontvang en aangename mense.

Tanja C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig.

Ons het die plek maklik gekry en goeie kommunikasie van die eienaar. Ons het baie lekker gebly en gaan weer daar bly op ons pad terug Durban toe.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie Tanja,
Ek hoop julle geniet julle vakansie en dat julle net so lekker bly oppad terug.

Deane Cottage
Wilma W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek! Sal vir seker hierdie plek weer kies in die toekoms!

Baie oulike en pragtige verblyf. Julia het 'n besonderse aanvoeling vir die klein besonderhede wat die verblyf aangenaam maak.

Deane Cottage's terugvoer

Baie baie dankie vir terugvoer. Julle is modelgaste en ek sien regtig uit om julle weer te huisves.
Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Bernard F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Goed ingerigte en baie netjiese verblyf. Ons was baie goed ontvang en daar was aan al ons versoeke en behoeftes voldoen. Sal definitief weer daar gaan slaap in die toekoms.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Bernard, waardeer dit.
Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Jaco D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Stylvol en verwelkomend.

Julia was baie verwelkomend en is 'n vrygewige gasvrye gasvrou. Ons verblyf was aangenaam en die pragtige omgewing sorg vir 'n rustige atmosfeer. Die verblyf is skoon, netjies en het 'n tikkie luuksheid. Deane Cottage sal beslis die beste keuse wees vir akkommodasie as jy Bloemfontein besoek. Nogmaals dankie, Julia.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stylish and welcoming.

Julia was very welcoming and is a generous, hospitable hostess. Our stay was pleasant and the beautiful surroundings allow for a peaceful atmosphere. The stay arrangements are clean, neat and have a touch of luxury. Deane Cottage will definitely be our preferred choice for accommodation when visiting Bloemfontein. Thanks again, Julia.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Deane Cottage's terugvoer

It was really a pleasure hosting you. Thank you for the kind words, I look forward to seeing you again soon.

Kind regards
Julia

Deane Cottage
Kallas E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly vir die naweek. Baie netjies badkamer, kamer en leefarea. Lekker kuierarea buite die woonstel met privaatheid. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Deane Cottage's terugvoer

Hallo Kallas, so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ek weet julle is kieskeurig, dankbaar julle was nie teleurgesteld nie!

Deane Cottage
Bianca V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Gesin met klein kinders

Excellent, neat and convenient location.

Thank you Julia for your amazing service and making your neat, well-equipped and safe cottage available to us. We thoroughly enjoyed our stay. We also appreciated the personal contact with you. We will definitely be back again.

Deane Cottage's terugvoer

Thank you so much Bianca, we look forward to hosting you again.

Deane Cottage
Carl T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl T
Saam met vriende

Ideaal vir oornag, veilig, netjies en rustig.

Die eienaars is baie vriendelik en doen baie moeite soos bv. skoon drinkwater en vars melk wat verskaf is. Die woonstel het alles wat jy nodig het en is baie modern. Vir iemand van my lengte en grootte het ek ook baie gemaklik op die bank geslaap. Ek en my vriende sal definitief weer daar bly!

Deane Cottage's terugvoer

Beste Carl, ek is verlig om te hoor jy het lekker op die bank geslaap. Dankie vir die positiewe terugvoer.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Irida S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, aangenaam.

Julia het aan als gedink! Ons het heerlik gerieflik gebly en geslaap in hierdie villa atmosfeer bergop! Beslis boek ons weer hier in as ons in Bloemfontein oorslaap.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Irida, so bly julle het julle verblyf geniet en lekker geslaap.

Vriendelike groete
Julia

Deane Cottage
Charne C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne C
Saam met vriende

Vriendelikheid en netheid self.

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad. Die eienaars van die perseel is baie vriendelik. Die huisie self is baie modern en netjies. Baie mooi kleur skakerings.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Charne

Baie dankie vir jou resensie. So lekker om te hoor dat jy van my kleur skakerings hou, meestal mense sal dit nie eers agterkom nie, so baie dankie.

Vriendelike groete
Julia

Deane Cottage
Michelle W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig plekkie vir 2 mense.

Sal dit beslis aanbeveel en sal beslis weer daar oorslaap. Pragtig binne en buite.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie Michelle, waardeer jou terugvoer.

Deane Cottage
Elize W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

So lekker gebly in 'n baie mooi, netjiese, stylvolle cottage! Dankie vir die vriendelikheid en welkome ontvangs Julia! Ons gaan weer kom kuier wanneer ons Bloemfontein toe kom. Ons sal Deanne Cottage definitief aanbeveel!

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie Elize, moenie te lank wag voordat julle weer kom kuier.
Groete
Julia

Deane Cottage
Ina F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik om by Deane Cottage tuis te gaan.

'n Baie aangename ervaring by Deane Cottage. Julia is 'n wonderlike gasvrou. Baie vriendelik en behulpsaam met alles. Deane Cottage is baie smaakvol gemeubileer en regtig home away from home. Goed toegeruste kothuis met alles wat mens benodig. Baie netjies, word elke dag gediens. Nogmaals dankie Julia. Ons sien jou vir seker weer.

Ilse R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goed ingerig.

Ons het ons oornagverblyf baie geniet, die plek was netjies, skoon en baie goed ingerig. Julia was vreeslik vriendelik en gasvry, ons sal beslis weer daar oorbly wanneer ons weer deur Bloemfontein gaan. Daar was 'n elektriese kombers op die bed, gasverwarmer in die badkamer, lugversorger in die leefarea en vars melk in die yskas.

Karin K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons reis baie rond vir ons kinders se sport en kan met alle eerlikheid sê die was die beste gastehuis waar ons nog gebly het.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Karin, jy maak my dag vir my!
Baie baie dankie, waardeer.

Deane Cottage
Anneline V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ek gee Deane Cottage 5 uit 5.

Deane Cottage's terugvoer

Baie baie dankie vir die 5 uit 5 Anneline, ek waardeer dit.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Louise V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Baie gerieflik en welkom!

Die plekkie is heerlik, met sorg ingerig en als baie gerieflik en mooi. Sal weer daar gaan bly.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Louise,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is so bly julle het jul verblyf by die kothuis geniet.

Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Louis V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Enkelreisiger

Heerlike, rustige verblyf.

Dit was 'n plesier om in Deane Cottage tuis te gaan. Die woonstel is modern, netjies en volledig toegerus, kompleet met volledige DStv. Daar was ook ekstra blyke van bedagsaamheid deur die baie vriendelike gasvrou Julia, soos vars melk asook beskuit. Van harte aanbeveel!

Chante S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing! Die mooiste plekkie.

Dis 'n baie mooi plekkie, dit voel so home. Dis so rustig. Ek het die voorreg gehad om my verloofde te kon verras en in daai mooi plekkie te kon bly. Staff is vriendelik, dis amazing.

Deane Cottage's terugvoer

Baie, baie dankie Chante vir die mooi terugvoer. Ek is so bly dat jou verloofde se verjaarsdag spesiaal was en dat julle die omgewing geniet het. Sien baie uit om julle weer te huisves.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Bianca D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant stay.

Had a pleasant stay. Cottage was clean and tidy. Host was very friendly and polite.

Deane Cottage's terugvoer

Thank you so much for your review Bianca. Hope to see you again in the near future.

Kind regards,
Julia

Deane Cottage
Linelda L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linelda L
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie!

Ons het so lekker gebly by Deane Cottage! Dis 'n pragtige plek, modern, skoon, privaat! Die mooi tuintjie was voorwaar 'n plesier! Die koffie en beskuit was 'n bonus! Ons sal beslis weer daar kom bly wanneer ons weer in Bloemfontein is! Dankie liewe Julia vir jou gasvryheid!

Calonice F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calonice F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Perfekte ligging. Waarde vir geld. Sal definitief weer by Deane Cottage gaan bly.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie, Calonice.

Deane Cottage
Zahne B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahne B

Fantastiese verblyf in 'n stil area!

Sal dit vir enige iemand aanbeveel, baie goeie waarde vir geld en Julia is vreeslik behulpsaam en verwelkomend! Daar is wel 'n paar trappies so dit is nie rolstoel vriendelik nie maar ons het dit vreeslik geniet! Ek sal elke keer teruggaan soontoe as ek in Bloemfontein moet oorslaap!

Deane Cottage's terugvoer

Beste Zahne,

Dit is so lekker om te hoor dat julle het 'n lekker ervaring gehad and dat julle dink my verblyf is waarde vir geld. Ek hoop dit sal nie te lank wees voordat julle weer 'n draai in Bloemfontein maak nie.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Gayle S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle S

Pragtig, modern en waarde vir geld.

Deane Cottage het als wat jy nodig het. Baie dankie vir alles. Dit was heerlik om daar oor te bly.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie, ek waardeer die terugvoer. Hoop om julle weer hier te sien.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Liezle H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle H
Enkelreisiger

A lovely place to stay with everything that I needed. The owner could maybe consider access to Wi-Fi for the working travelers.

Other than that, the place was lovely. It was private, quiet, had full DStv and a comfortable bed. I enjoyed my stay a lot.

Michelle M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verrassing! Plekkie was baie netjies en goed toegerus gewees.

Eienares was vreeslik vriendelik, hulpvaardig en gasvry! Ons het tog te lekker gebly in Deane Cottage. Ons sal beslis weer daar oornag wanneer ons weer in daardie omgewing is. Deane Cottage was baie netjies en uitstekend toegerus gewees. En die vriendelike en gasvrye eienares was ook 'n groot bonus! Sal Deane Cottage beslis aanbeveel!

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie.

Deane Cottage
Johann M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Enkelreisiger

Mooi, gerieflik.

Baie goeie gashere. Baie netjies en skoon in woonstel. Voel veilig in die buurt.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Johann,
Dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit altyd as my gaste die moeite doen om 'n resensie te doen. Dankie ook vir die positiewe komentaar.

Deane Cottage
Carol L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon netjiese verblyf teen baie billike tarief.

Ons het sommer van die intrapslag baie welkom gevoel by Deane Cottage. Ons gasvrou was so vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ons woonstel was baie skoon en netjies, en goed toegerus. Die privaat tuintjie is vir seker 'n groot bonus. Dit is beslis ons nuwe gunsteling oornagplekkie in Bloemfontein!

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie Carol, ek hoop julle gaan weer in die nabye toekoms weer Bloem toe kom.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Gary O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary O
Besigheidsreis

Gerieflike uitleg in rustige omgewing sonder geraas van verkeer.

As gereelde besoeker aan gastehuise in die middestad regoor die land, is Deane Cottage bo-aan my lys van aangename plekke.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A conveniently laid out cottage in pleasant, peaceful surroundings free from traffic/city noise.

As a regular guest to many guesthouses in city centres all over South Africa, Deane Cottage tops my list for a pleasant stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Deane Cottage's terugvoer

Thank you so much Gary, your review is really heartwarming and makes my business really worthwhile.

Regards,
Julia

Deane Cottage
Carol-ann J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann J
Enkelreisiger

Besondere gasvryheid en smaakvol ingerigte akkommodasie - pragtige plekkie en rustige atmosfeer!

Die gasvrou het my persoonlik verwelkom en die werking van afstandbeheer toerusting vir TV, lugreëling en dakwaaier sowel as afstandbeheer-toerusting vir toegang verduidelik. Die wooneenheid is volledig toegerus en verversings word voorsien, smaakvol ingerig en baie privaat. Baie rustige atmosfeer en die lugreëling/dakwaaier het baie gehelp gedurende die hittegolf wat Bloemfontein tans beleef! Sal Deane Cottage met graagte aanbeveel, goeie waarde vir die prys en sal vir seker weer daar gaan oorslaap!

Deane Cottage's terugvoer

Beste Hannes,

Baie baie dankie, ek kan niewag om jou weer hier te huisves nie. Dit is n groot plesier om gaste soos jy hier te akkomodeer,

Vriendelike groete,
Julia


Deane Cottage
Carel M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome mense en eersteklas-verblyf!

Vriendelike mense, bekostigbaar, skoon en netjies en gasvrye atmosfeer!

Deane Cottage's terugvoer

Beste Robert, dit is altyd so lekker om te hoor dat my gaste hulle verblyf geniet het en nog lekkerder om te hoor dat ons julle weer sal kan huisves, baie dankie.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Carel Andries V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel Andries V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, rustig met baie aandag aan detail.

Baie lekker gebly. Alles was baie mooi, netjies en skoon. Dankie vir die ekstra moeite met die ekstra beddegoedjies, die koue filterwater, ys, vars melk, koffie en beskuit. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Liana K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana K
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf.

Skoon, netjies, veilig, smaakvol toegerus en gerieflik. Julia en Neo gaan uit hul pad om in jou gerief te voorsien. Pragtige woonstel, stil en rustig vir goeie nagrus. Sal vir enigiemand aanbeveel.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Liana, ek so so bly julle verblyf was vir julle aangenaam. Baie baie dankie vir die terugvoer en mooi woorde, dit word so waardeer.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Andrea W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die aandag aan detail soos koue water wat reg staan vir drink was heerlik gewees! Dit het regtig gevoel of 'n mens ekstra bederf word.

Sien sterre.

Deane Cottage's terugvoer

Baie baie dankie Andrea, ek hoop ek sal jou familie weer kan bederf.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Franklin K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin K
Gesin met tieners

Absoluut netjies, skoon, veilig, rustige area.

Sal enige persoon aanraai om daar te bly. Ek sal definitief weer daar bly.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Franklin,
Ek is baie bly om te hoor jy sal weer hier wil kom bly, sien uit om jou weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Reggie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reggie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very modern, clean, private, helpful and friendly host. She went out of her way to assist where she could.

Will definately stay there again, close to shopping centre, very safe and quiet area.

Deane Cottage's terugvoer

Thank you so much for your feedback Reggie. I am so glad you enjoyed your stay at Deane Cottage and we hope to see you soon. Kind regards, Julia.

Deane Cottage
Sorina M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorina M
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

Baie oulike plekkie, modern en veilig.

Deane Cottage's terugvoer

Hi Sorina, ek is so bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit.
Vriendelike groete
Julia

Deane Cottage
Welna M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne en goed ingerig.

Die kothuis is stylvol ingerig en het alles wat mens nodig het. Omgewing is rustig en mens voel welkom. Dankie Julia, ons sal beslis weer daar tuisgaan en ook aan vriende aanbeveel.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie Welna. Sien uit om julle weer by Deane Cottage te huisves.

Groete,
Julia

Deane Cottage
Michelle C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Julia het aan absoluut alles gedink! Deane Cottage is toegerus met van vars melk tot versoeter, tissues tot sout en peper. Ons beste gastehuis ervaring ooit!

Deane Cottage's terugvoer

Baie baie dankie Michelle, dit is vir my so spesiaal as my gaste hulle verblyf so geniet. Sien uit om jou weer te huisves.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Elaine H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Saam met vriende

Sal dit aanbeveel.

Het my verwagting oortref, sal enige tyd weer daar gaan bly en word hoog aanbeveel.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Elaine,

Baie dankie vir mooi terugvoer, dit is so lekker as iemand aangenaam verras is. Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Anne-marie R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie R
Gesin met tieners

Ongelooflik modern en baie netjies en veilig.

Min wat die advertensie ooreenstem met wat mens werklik kry. Dit is 1 van die beste plekke waar ons nog ooit tuisgegaan het. Beveel dit beslis aan!

Deane Cottage's terugvoer

Beste Anne-marie,

Baie baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is vir my fantasties om te hoor dat julle so lekker verras was en dat julle verwagtinge bevredig is. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Johan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Lieflik, baie stil en rustig, vriendelik en ons het baie welkom gevoel.

Ons het die verblyf uitstekend gevind - in alle opsigte. Daar was 'n dame wat in die oggende kom skoonmaak het en hulle kan wasgoed ook doen. Daar is vol DStv en 'n privaat tuin om lekker in te kan ontspan.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Johan,

Ek is so bly jy het die verblyf hier by Deane Cottage geniet. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om jou weer te huisves.
Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Andrew T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T
Besigheidsreis

Lekker.

Deane Cottage is in goeie sentrale ligging, 'n baie netjiese, goed toegeruste en versorgde wooneenheid wat privaatheid bied en tesame met die warm, gasvrye ontvangs van eienaar, aanbeveel word vir kieskeurige besoekers.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Andrew,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Ben D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Gesin met klein kinders

Die vriendelike ontvangs, diens en kwaliteit van die verblyf was 5 ster-gehalte.

Dankie Julia vir jou vriendelikheid, hulpvaardigheid en jou bereidwilligheid om die ekstra myl vir ons te loop. Die skoonmaakdiens van die kothuis was van hoogstaande gehalte. Daar word 'n premie op die veiligheid van die gaste geplaas. Die volledig toegeruste kombuisie was 'n groot plus.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Ben, baie dankie vir die mooi resensie, ek is so bly julle het die kothuis geniet.
Groete,
Julia

Deane Cottage
Liesl B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om in die goed toegeruste cottage te bly.

'n Baie pragtige kothuis wat als het wat mens nodig het: DStv, aircon, gas verwarmer in badkamer, warm kombers op bed, skoon drinkwater elke dag. Die gasvrou was baie vriendelik en het seker gemaak ons is gemaklik. Ons kon haar met vrymoediging kontak. Hul het tot vir ons 'n klein Weber-braaier voorsien dat ons lekker in die privaat binnehof kon braai.

Deane Cottage's terugvoer

Beste Liesl, baie baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ek waardeer dit. So bly julle het julle verblyf by die kothuis geniet, hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Julia

Deane Cottage
Theo D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en persoonlike aandag deur die eienaar!

Ek sal voorstel dat daar na 'n WiFi-stelsel gekyk word veral vir gebruik deur sakereisigers.

Deane Cottage's terugvoer

Baie dankie Theo, ek sal definitief die Wi-Fi-stelsel oorweeg. Ek probeer op hierdie stadium my kinders 'n bietjie beperk op die internet en dus het ek nog nie Wi-Fi nie. Dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit.

Deane Cottage
Vanaf R600
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deane-laan 31a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmV0KuM9xMxiqaD1yshPC7L4oVCxw7g8RkNDe2gGpGAsufhgbMN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 3 persone) 72 5 1 5 31a Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -29.095778835072 26.221900619566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!