Kry 15% af. Geldig vanaf 12 Feb 2021 tot 31 Des 2021.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Well-straat 29, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R720R612 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Dee's BnB is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit 1902 dateer en onlangs opgeknap is. Ons is in 'n stil straat in Riviera in die Moot, naby al die vernaamste spesialis-hospitale en verskeie winkelsentrums en restaurante in Pretoria.
Elke ruim dubbelkamer het 'n en suite-badkamer, kombuisie, TV en WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is basies toegerus om ligte etes voor te berei en beskik oor 'n mikrogolf en yskassie.
Dee's BnB het 'n heerlike tuin met bome waar gaste na 'n besige dag kan agteroorsit. Die huis word beveilig met diefwering en veilige parkeerplek is agter elektroniese hekke beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Well-straat 29, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Dee's BnB het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Well-straat 29, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom